Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugar Beach 4A

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Don G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

It was everything we expected and got. Located right on the beach. View of the ocean was fantastic. Spacious living and dining area. Will definitely recommend this to my friends and will return in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2019

Prag uitsig met 'n lieflike swemstrand vir klein kindertjies. Baie oulike plek. Die hele tyd geworry oor die kleintjies wat iets gaan vuil maak, want die beddegoed is alles wit en mooi en die banke so romerige ligte seesandbruin kleur. Die stort se volume van water spuit is fantasties, regtig 2 lekker showers. Volledig toegerus. Alles wat jy wil he. Regtig 'n lieflike uitsig. Het ure daar gesit. Vat 'n verkyker saam. Die plek was skoon met aankoms en is 2 keer in 5 dae skoon gemaak (skottelgoed was, en beddens opmaak en aan die kant maak). Het Maandag aangekom. Is Woensdag en Vrydag skoongemaak. Oulike parkeer-area vir 2 voertuie. Toyota-bakkie het net-net in gepas. Dankie tog vir die lift, baie gerieflik, beter as trappe klim. Ek kan nie aan enige iets regtig sleg dink nie. Dit is maar 'n stil plekkie met nie baie restaurante nie, maar dit wat daar is, is genoeg en oulik. Dit was lekker en gerieflik. Dis 'n stewige bedrag om te betaal, maar ek dink in alle eerlikheid dis die beste woonstel in Umdloti.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Sugar Beach 4A
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.

Stephanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2018

Sal die plekkie wou koop as dit in die mark sou wees. Gasbraaier werk nie voldoende nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d191f909a2db80992555487881f6692a4fe80a96e7c381b91fea816e9d4f83d5a9a2e315e82df974c885c906dfa17d38ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665524398726 31.121621944985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang