Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugar Bird @ Bay View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, State President CR Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sugar Bird @ Bay View bied selfsorgverblyf in die klein kusdorpie Brenton-on-Sea in Knysna. Bay View-woonstelle is geleë op 9 hektaar se natuurskoon en hoog op 'n heuwel, en bied maksimum see-uitsigte en is naby die strand geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware insluit. 'n Etenstafel met sitplek vir 2 is ook in die kombuis beskikbaar, perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met Openview-kanale. WiFi-geriewe is nader aan die hoofhuis beskikbaar.

Ontspan buite met ekstra buitelug-eetplekke sowel as 'n braai-area wat oor die tuin uitkyk.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Uitzicht 110, State President CR Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, State President CR Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a31682d901af2f59300898e7a39bd001bbeeeb1747c22da2fc078805e4f1c83a0a481881fa0b2878fedbcda7a0383a732a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Uitzicht 110 State President CR Swart Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060803887504 23.007284626985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang