Sugar Bush
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Privaat Natuurreservaat, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sugar Bush skuil in die Nougaspoortvallei, sowat 30 km vanaf Touwsrivier, en is 'n eko-avontuurbestemming wat vir 'n opwindende buitelugervaring in Suid-Afrika se Karoo sal sorg.
Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitkamer en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas en 'n gasstoof toegerus is. Die leefarea lei na 'n groot onderdakdek met oorgenoeg sitplek.
Gaste kan die privaat borrelbad, 'n uitsig oor die reservaat, sterre, voetslaanroetes, bergfietsryroetes, rotsklim en 4x4-roetes geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Gecko Rock Privaat Natuurreservaat, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Privaat Natuurreservaat, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang