Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Song

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deirdre F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hoogs tevrede. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het absoluut voldoen aan al ons behoeftes. Daar is van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsje
New Song
Hallo Deirdre Dit doen my hart altyd goed wanneer gaste ons plekkie geniet en die vrede en rustigheid ervaar wat ons probeer skep het. Ek is bly om te hoor dat dit ook aan al julle verwagtinge voldoen het. Vriendelike groete Elsje

Leeann K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful and perfect. Lovely, comfy and peaceful. Our host was very welcoming, informative and helpful. I'd definitely recommend this pretty garden cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsje
New Song
Hi Leeann I'm so pleased that you experienced your stay as intended - peaceful and comfy. Kind regards, Elsjé.

Aike-marié S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Perfekte plekkie in Montagu. Plekkie is pragtig en privaat. Die gasvrou is baie vriendelik. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsje
New Song
Hallo Aike-marie Ek is bly dat julle ons plekkie geniet het. Dis wonderlik om gaste soos julle te huisves. Geseënde nuwe jaar vir julle.

Elizabeth N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons is vriendelik ontvang. Alles wat nodig is en lekker sentraal is. Smaakvol. Ons het heerlik gebly. Skoon en netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsje
New Song
Hallo Elizabeth Ek is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf by New Song geniet het. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Mooi groetes Elsjé

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 16A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b9139357e4774cca6fbe91d42e2f6dbc21da605c56784ae910207f76d8b75b7fba41321e6a353e7768c7dfc4562b85530a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16A Van Riebeeck Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793859389813 20.11966012854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang