Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugarbush Flatlet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Baie gerieflik en sonder enige probleme. Baie gerieflike omgewing - naby die belangrike hoofweë, en maklik om op die relevante snelweg te kom. Ook naby winkels, as jy dalk iets kort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Dankie vir die terugvoering, Marius. Dit word waardeer. Groete. Michelle

Riana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Baie netjies en gerieflik! Ons en ons seun het baie lekker gebly. Als wat jy nodig het is daar. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Lekker gesels en sal beslis weer gebruik maak van hul puik plek en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Baie dankie Riana. Julle was wonderlike gaste om te werwelkom. Tot die volgende kuier, Michelle.

Suezette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Sugarbush is tops! Goeie waarde vir geld. Baie netjies en alles wat jy nodig het! Clive en Michelle ongelooflik vriendelik en hulpvaardig! Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Baie dankie Suezette vir hierdie positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Michelle

Heinrich T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Sugarbush is comfortable amd very clean Me and my family really enjoyed our stay at the Sugarbush, Michelle and her husband was very friendly, the flat was very clean and equippped with all the necessary facilities that we needed, thank you very much and i will surely recommend the Sugarbush to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Hello Heinrich, Thank you for the much appreciated positive review. It was a pleasure hosting you and your family. Kind Regards Michelle

Stevenie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

The place was neat and comfortable. We really enjoyed our stay. The location is perfect. Thank you for the friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2020

Dit was skoon en gesellig. Goeie buurt. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Elke, thank you for taking the time to post a review. We hope to see you again. Kind Regards, Michelle

Etienne L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2020

Presies wat verlang was! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Dankie vir die terugvoer, Etienne. Alles van die beste. Michelle

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Baie mooi plek. Die plek is baie mooi en veilige parkering. Net een problem, ons goed was die volgende oggend vol miere in die kombuis moes alles net so weggooi. Baie naby 'n pad wat baie besig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Beste Pretrus, Dankie dat jy my bewus gemaak het van die probleem in die Flatlet. Ek is jammer om te hoor dat jy 'n onaangename ervaring met die miere gehad het en kos moes weggooi. Ons sal nou gaste inlig oor hierdie tydelike situasie gedurende ons warm somer wanneer miere kos en water soek. Ons sal ook houers voorsien waarin die oorskiet kos gebere kan word, en sal voortgaan om die kombuisoppervlaktes, insluitend die bak, na elke uitboek te ontsmet. Vriendelike groete

Willem V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Gerieflik, skoon, veilig en privaat, naby restaurante en winkels, vriendelik en baie behulpsame gashere, maklik om te vind en goed geleë. Beslis hoogs aanbeveelbaar. Dankie Michelle vir die lekker verblyf op so kort kennisgewing. Sal beslis weer by Sugarbush Flatlet bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Thank you for the great review Willem. We are pleased you enjoyed your stay and look forward to seeing you again. Warm Regards Michelle.

delete d
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Luukse slaapgeriewe - baie lekker geslaap na lang pad. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam sal aanraai al wat kort is braaigeriewe. Sal beslis weer gebruik maak van Sugarbush Flatlet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Sugarbush Flatlet
Beste Armand, Baie dankie dat jy Sugarbush Flatlet gekies het. Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grabouwkeeromstraat 2, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e5373485c92029893af8b2ede3e752a5c6cd74cd60540144ff002315420ffe0c82ed1ed200b99678726c075c07a2ac2cda5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 2 Grabouw Close La Rochelle 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.88228 18.65744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang