Sugarbush Flatlet
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marius N - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en sonder enige probleme.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Marius. Dit word waardeer. Groete. Michelle
Riana M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Baie dankie Riana. Julle was wonderlike gaste om te werwelkom. Tot die volgende kuier, Michelle.
Suezette S - Nov 2020
Algehele gradering
Sugarbush is tops!
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Baie dankie Suezette vir hierdie positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Michelle
Heinrich T - Okt 2020
Algehele gradering
Sugarbush is comfortable amd very clean
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Hello Heinrich,
Thank you for the much appreciated positive review. It was a pleasure hosting you and your family.
Kind Regards
Michelle
Stevenie P - Mrt 2020
Algehele gradering
The place was neat and comfortable. We really enjoyed our stay. The location is perfect.
Elke T - Mrt 2020
Algehele gradering
It was clean and cosy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was skoon en gesellig.
Goeie buurt. Baie veilig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Elke, thank you for taking the time to post a review. We hope to see you again.
Kind Regards,
Michelle
Etienne L - Okt 2020
Algehele gradering
Presies wat verlang was!
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Etienne.
Alles van die beste.
Michelle
Petrus S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Beste Pretrus,
Dankie dat jy my bewus gemaak het van die probleem in die Flatlet. Ek is jammer om te hoor dat jy 'n onaangename ervaring met die miere gehad het en kos moes weggooi.
Ons sal nou gaste inlig oor hierdie tydelike situasie gedurende ons warm somer wanneer miere kos en water soek. Ons sal ook houers voorsien waarin die oorskiet kos gebere kan word, en sal voortgaan om die kombuisoppervlaktes, insluitend die bak, na elke uitboek te ontsmet.
Vriendelike groete
Willem V - Nov 2019
Algehele gradering
Comfortable, clean, secure and private, close to restaurants and shops, friendly and very helpful hosts, easy to find and well located. Definitely highly recommended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik, skoon, veilig en privaat, naby restaurante en winkels, vriendelik en baie behulpsame gashere, maklik om te vind en goed geleë. Beslis hoogs aanbeveelbaar.
Dankie Michelle vir die lekker verblyf op so kort kennisgewing. Sal beslis weer by Sugarbush Flatlet bly in die toekoms.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Thank you for the great review Willem. We are pleased you enjoyed your stay and look forward to seeing you again.
Warm Regards
Michelle.
delete d - Aug 2019
Algehele gradering
Luukse slaapgeriewe - baie lekker geslaap na lang pad.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Beste Armand,
Baie dankie dat jy Sugarbush Flatlet gekies het. Ons hoop om julle weer te sien.
Beste groete
Michelle
Marinda W - Jun 2019
Algehele gradering
I would go there again.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Thank you for the positive review and for choosing to stay with us. We hope to see you again.
Best Regards,
Michelle
Tanja C - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en skoon.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Goeie dag Lize,
Dankie vir die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Michelle
Annabelle M - Mei 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe oorsig. Dit was goed om jou te ontmoet, al was dit aan die einde van jou verblyf.
Beste groete,
Michelle
Maylene M - Apr 2019
Algehele gradering
Privaat.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Dankie vir die positiewe kommentaar. Ons hoop om jou weer in 2019 te sien.
Marelize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Dankie, ons is baie bly sy het haar verblyf geniet.
Altyd welkom.
Lorenzo B - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful place and most generous people!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek en die gaafste mense!
Dankie Michelle en gesin, dis 'n pragtige area waar die plek is, naby die vulstasie en winkels. Dankie vir julle goedheid. Dit was 'n plesier om daar te bly en ons sal beslis terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Thank you for choosing us. You are always welcome and we look forward to seeing you again.
Andre B - Feb 2019
Algehele gradering
Very neat professional modern place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie professionele, modern plek om te bly.
Baie lekker plek om by te bly, sal definitief weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Thank you Andre. We look forward to welcoming you back.
Abigail M - Jan 2019
Algehele gradering
It is a comfortable environment.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Abigail, thank you for the great review and for choosing Sugarbush. We hope to see you again when its time for another breakaway.
Noëlene M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n gemaklike ervaring.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar Noëlene.
Beste groete,
Michelle
Warren W - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely little hideaway in busy Belville.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay with us. It was a pleasure hosting your family.
Ursula M - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Dankie Ursula. Dit was goed om jou te ontmoet en te huisves.
Vriendelike groete,
Michelle
Benita J - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir oornag. Naby alles. Netjies, skoon en vriendelik.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Dear Benita,
Thank you for the great review and for choosing to stay with us. It was good to see you again and to meet your mom.
Until next time and God Bless.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Roxanne N - Des 2018
Algehele gradering
Peace and tranquil.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Thank you. We are pleased you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back.
Kind Regards
Michelle
Elizabeth R - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, privaatheid.
Sugarbush Flatlet se terugvoer
Baie dankie Elizabeth. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle weer in 2019.
Vriendelike groete
Michelle
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grabouwkeeromstraat 2, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang