Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sugarbush Hill Country Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 293 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hybrecht M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik. Heerlik gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Uitstekend! Heerlik gebly, dankie. Stil en rustig. Baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Bliss. Was mooi, soon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ons het heerlik gebly. Die tente word net baie warm, maar daar was 'n waaier vir die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect accommodation for family with children. Besides the bad weather, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gesellige ontspannende gesinswegbreek! Ons was aangenaam verras. Die area is vreeslik mooi. Die eenhede het alles wat jy moontlik kan nodig kry tydens jou verblyf. Die swembadarea is baie gesellig en netjies. My kinders wou nie huistoe kom nie! Ons beplan reeds ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik gekuier. Dankie vir die goeie diens en aangename verblyf. Sal vir enigmand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esandre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Pragtig, rustige atmosfeer en baie goed uitgeleg! Ons het baie lekker gebly. Ons 'chalet' (Raasblaasr) was ruim en netjies met al die nodige fasiliteite. Die oord is baie netjies en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 293

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 150 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraaiweg, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f35c633d47dff59c89a781f7a3d4cbb037bd1cef987200493cd9259f00bd4501203237c062b605d36ae31e383d419e23994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 293 5 1 5 Kromdraai Road Renosterfontein 0842 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.815416666667 27.416777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456