Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugarlands Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sugarlands Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die Sugarlands Farm 6 km van die N3 in die hartjie van die Midlands Meander. Die kothuis is op die oewer van 'n baarsdam. Dit is die ideale plek vir 'n stil en private wegbreek met lekker kaggel in die winter.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 2 enkelbeddens, banke, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die eenheid het 'n onderdakstoep met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Die kothuis word daagliks skoongemaak en troeteldiere is welkom.

Gaste kan by die lapa langs die dam of in rondwandel ontspan of visvang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Margaret L
Saam met vriende
5.0
Good. The host is very friendly. Everything you need in the cottage. Very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Olivia T
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing and fun! Thoroughly enjoyed a relaxing stay at Sugarlands Cottage. We were able to watch the rugby and braai. The vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Burnice J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Kate is 'n baie aangename gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die plaasgeluide en die dam net so baie geniet. Sal die mooi...
Sien meer
Mei 2024
Sariëth M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly, die natuurskoon is verskriklik mooi. Baie oulike plekke. Netjies en skoon en die gasvrou is baie behulpsaam.
Apr 2024
Lizette G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies skoon en rustig! Dit was heerlik gewees. Rustig en dit was heerlik langs die dam. Kon 'n vuurtjie maak en braai. Jammer weer het nie saam gesp...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sugarlands Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYUp49pZeaPZ7UTXdbBGrqtTZ8HpYqvOgc59vx1Elyn91fEASaU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 78 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.371940129784 30.150173818461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang