Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidenhof

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelmi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Suidenhof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alinda F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda F

Gerieflik, skoon, baie netjies.

Gasheer wat jou laat voel soos ou vriende. Pragtig skoon, mooiste plaas. Sal hulle vir enige een aanbeveel. 100% waarde vir geld.

Matilda B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Vreeslike nice plek!

Dit was vreeslik nice! Regtig waarde vir geld. Baie netjies! Ons het dit baie geniet om daar oor te slaap. Ek wou glad nie opstaan om te ry die volgende oggend nie.

Nicole V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Pragtig, wens ons kon langer bly.

Ons verblyf was heerlik, pragtig, silwerskoon, keurig. Ek wens ons kon meer as een aand daar bly! Beveel beslis aan.

Hennie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Nelmi en haar gesin is baie vriendelik. Hulle het ons dadelik tuis laat voel.

Pragtige plaas! Verblyf was puik met alles wat jy nodig het.

Annerien S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerien S

Karooplaas is peaceful and beautiful.

Ons het heerlik gebly. Wonderlike rustigheid en baie vriendelike gas egpaar.

Evan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan N

Excellent.

Very friendly, lovely location, and excellent accommodation.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Plaas Wolve Kop, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83ac809e1d5d99bcfb8b606062cd859bc64780812f529277ffc240cad965185de7597e00b14c032b21478f5eb8f4a6c5e5de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 N9 Wolve Kop Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.393318372835 25.001757738538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang