Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidenhof

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Plaas Wolve Kop, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Suidenhof is 'n lieflike selfsorgeenheid in 'n ou plaashuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in Middelburg in die Karoo. Dit is langs die N9 geleë en dien as die ideale halfpadstop tussen Gauteng en die kus.

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar, stoel, laaikas, klerekas en 'n antieke rusbank. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2 gaste en daar is ook 2 dagbeddens. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep het sitplek, uitsigte oor die Karoovelde en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Alinda F
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon, baie netjies. Gasheer wat jou laat voel soos ou vriende. Pragtig skoon, mooiste plaas. Sal hulle vir enige een aanbeveel. 100% waard...
Sien meer
Jul 2024
Matilda B
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslike nice plek! Dit was vreeslik nice! Regtig waarde vir geld. Baie netjies! Ons het dit baie geniet om daar oor te slaap. Ek wou glad nie opstaa...
Sien meer
Mei 2024
Nicole V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, wens ons kon langer bly. Ons verblyf was heerlik, pragtig, silwerskoon, keurig. Ek wens ons kon meer as een aand daar bly! Beveel beslis aan.
Jan 2024
Hennie V
Gesin met klein kinders
5.0
Nelmi en haar gesin is baie vriendelik. Hulle het ons dadelik tuis laat voel. Pragtige plaas! Verblyf was puik met alles wat jy nodig het.
Jan 2024
Annerien S
Gesin met tieners
5.0
Karooplaas is peaceful and beautiful. Ons het heerlik gebly. Wonderlike rustigheid en baie vriendelike gas egpaar.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelmi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • N9, Plaas Wolve Kop, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Suidenhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Plaas Wolve Kop, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83ac809e1d5d99bcfb8b606062cd859bc64780812f529277ffc240cad965185de7597e00b14c032b21478f5eb8f4a6c5e5de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 N9 Wolve Kop Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.393318372835 25.001757738538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang