Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suiderkruis

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ilse G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sentraal en tog rustige omgewing. Al's wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gerieflik, veilig en ideaal gelëe. Loopafstand en sentraal van strand en hawe. Die eenheid was baie goed gelëe, reg oorkant die hawe en afgebakende swemstrand. Loopafstand van alles. Rustig, netjies en gerieflik. Groot genoeg vir 4 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Dit was ongelooflik lekker! Ons het so lekker gebly in Suiderkruis! Suiderkruis is definitief die huis waar mens werklik voel jy is met vakansie. Die huis was baie skoon en netjies met 'n fantastiese vakansie gevoel by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Feb 2024

If you want to stay there, make sure to bring insect spray for mosquitoes. Myself and my 2 small boys arrived to have a fun day by the beach. However, at night when we wanted to sleep, it was impossible as there was a mosquito festival in the accommodation, so we ended up sleeping in the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Noord-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba05511a7d46265f464d3f983c42cfb923d0b8091e250fc225269489c3526ec5a134c6e0d179be4ea131e0b8bc6073ebbee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 19 Kusweg Noord Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800275910526 20.055893493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang