Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidersee Block 2

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 R623 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suidersee Blok 2 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is sowat 200 meter vanaf die strand in Hartenbos geleë. Die instansie is ook ideaal geleë 8,5 km vanaf sentraal Mosselbaai.

Die verblyf het sonkrag en omskakelaars en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf by Suidersee Blok 2 bestaan uit 10 woonstelle, wat wissel van 2 tot 6 slaapplekke. Elke woonstel is volledig en uniek versier en bestaan uit óf oopplan-leefarea óf 1, 2 of 3 slaapkamers, met 1 of 2 privaat badkamers. Elke eenheid het ook 'n oopplan-leefarea met bykomende slaapgeriewe. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook en 'n TV met 80 DStv-kanale. Ons nuut geïnstalleerde sonpanele en omskakelaars sal energie verskaf vir die ligte, TV en yskas tydens beurtkrag.

Die woonstelle het óf 'n privaat braaigeriewe óf toegang tot die gemeenskaplike braai-areas. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel. Die eiendom is ook naby die strand, 'n putt-putt-baan, verhitte swembaddens by ander oorde, staproetes, Hartenbos Waterpark, en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 149 resensies vir Suidersee Block 2
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suidersee Block 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156d51682dd798af0db1d4f0b465f4b64ffc4803be44d5d3ac8538423b872c3da82a5b7cb64c55bc5ab2dc56aafc6fe9d39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R623 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 11 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.129510255655 22.115030597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang