Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidersee, Hartenbos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Herlaai naweek lekkerte. Ons het so lekker gebly en net batterye herlaai vir die nuwe week wat begin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was lekker. Ons het die fustigheid geniet en die see. Dit was fantasties. Rustig. Veilig. Ek sal 'n groter plek kies volgende keer. Naby winkel en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker! Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann Mechiel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Gerieflike selfsorg akkommodasie. 'n Baie gerieflike selfsorg-eenheid naby die Hartenbos Waterfront. Sekuriteitshek na en van die voorportaal. Sekuriteitspersoneel in die omliggende area naby die parkeerarea waar die voertuie parkeer. Geen toesluitbare hek waar motors parkeer nie. Ons het 'n heerlike naweek gehad en sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Behalwe vir die badkamer kondisie, was die kuier aanvaarbaar. Die kondisie van die kamer was nie op standaard nie. Die badkamer veral kort baie aandag. Ek beveel ook aan dat geen rook in die algemene braaiarea toegelaat word nie. Hekkodes moet ook by aankoms gegee word, aangesien ons van die inwoners moes hulp vra toe ons wou inkom en die hek reeds gesluit was.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Isabel
Suidersee, Hartenbos
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n review te skryf. Woonstelle 1 en 2 is die enigste woonstelle wie se badkamers nog nie oorgedoen is nie. Rede daarvoor is omdat ons die uitleg van die 2 woonstelle wil verander. Die ander 10 woonstelle se badkamers is almal alreeds oorgedoen. Ek sien dat ek u wel op 'n WhatsApp groep geadd het. Op die groep stuur ons die kode van die hekke, WiFi password, loadshedding tye asook 'n skakel na al die restaurante en aktiwiteite in en om Mosselbaai. Die aand toe u my gekontak het vir die kode van die hek het ek dit ook vir u genoem dat u net op die WhatsApp groep kan kyk en dat al die inligting daar is. Waar dit kom met die rook, dit is bietjie moeilik want die gesamentlike buite braai area is in die binnehof, waar u tuigegaan het. Ons het wel areas waar ons gaste kan rook, wat nie by die woonstelle is nie, maar ons kan ongelukkig nie die braai area skuif of wegvat nie. Ons Suid-Afrikaners hou mos maar van braai. As u volgende keer weer wil bespreek, laat my weet en dan help ons u liewer met een van die woonstelle wat private buite braai's het. Ek hoop regtig om u weer te sien. Vriendelike Groete Zandri

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Simone B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Uitstekende ligging - loopafstand vanaf winkelsentrum, waterglybane en swemstrand. Heerlik gebly. Eenheid is skoon en voldoen aan behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustig, veilig, gemaklik. Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Near to the Buff Rally. Walking distance. Clean room. Great front view of the sea. My 2nd stay here, before in 2019. Will definitely return. DSTV available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Netjiese woonstel naby aan alles. Woonstel baie netjies met alles wat nodig is. Stapafstand vanaf winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinweg 1, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd65R0jdFCML9JOiEzTWJYSe8BdkHl5PeR87ah27b8ihToCzZs9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 247 5 1 5 1 Magersfontein Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.128170287008 22.115890635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang