Suidersee, Hartenbos
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 397
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene O - Jun 2024
Algehele gradering
Herlaai naweek lekkerte.
Elza M - Apr 2024
Algehele gradering
Was lekker. Ons het die fustigheid geniet en die see.
Ilze R - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker!
Johann Mechiel N - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike selfsorg akkommodasie.
Eugene D - Feb 2024
Algehele gradering
Behalwe vir die badkamer kondisie, was die kuier aanvaarbaar.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n review te skryf. Woonstelle 1 en 2 is die enigste woonstelle wie se badkamers nog nie oorgedoen is nie. Rede daarvoor is omdat ons die uitleg van die 2 woonstelle wil verander. Die ander 10 woonstelle se badkamers is almal alreeds oorgedoen. Ek sien dat ek u wel op 'n WhatsApp groep geadd het. Op die groep stuur ons die kode van die hekke, WiFi password, loadshedding tye asook 'n skakel na al die restaurante en aktiwiteite in en om Mosselbaai. Die aand toe u my gekontak het vir die kode van die hek het ek dit ook vir u genoem dat u net op die WhatsApp groep kan kyk en dat al die inligting daar is. Waar dit kom met die rook, dit is bietjie moeilik want die gesamentlike buite braai area is in die binnehof, waar u tuigegaan het. Ons het wel areas waar ons gaste kan rook, wat nie by die woonstelle is nie, maar ons kan ongelukkig nie die braai area skuif of wegvat nie. Ons Suid-Afrikaners hou mos maar van braai. As u volgende keer weer wil bespreek, laat my weet en dan help ons u liewer met een van die woonstelle wat private buite braai's het. Ek hoop regtig om u weer te sien.
Vriendelike Groete
Zandri
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Simone B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging - loopafstand vanaf winkelsentrum, waterglybane en swemstrand.
Annelize V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, gemaklik.
Andre P - Okt 2023
Algehele gradering
Near to the Buff Rally.
Celeste S - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese woonstel naby aan alles.
Jeanette O - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Julia J - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Wynand S - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik gewees. Plekkie baie skoon en netjies en baie sentraal.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Goeiedag Wynand,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om dit te hoor. Laat weet gerus sodra u weer akkommodasie benodig.
Vriendelike Groete,
Suidersee Personeel
Laurel K - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Frans B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was regtig 'n lekker plek om te bly. Sal weer daar kom oorbly.
Reony B - Apr 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Belinda B - Feb 2023
Algehele gradering
Being in the courtyard you feel quite safe. A stone's throw away from the beach. The is mall is directly opposite as well as the water park and restaurants - very convenient. The accommodation is neat and clean. Definitely will recommend it.
Donavon R - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Lilian M - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, perfek geleë.
Christel S - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasantly unpleasant.
Lees meerMarie M - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker en gerieflik gebly en geslaap.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Goeiedag
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n review te skryf. Ek het nou met al ons werkers en kantoor staff gepraat en niemand weet van die deur wat aangemeld is nie. David het nou die deur gaan toets en ons kan nie agterkom waar die probleem is nie. Die skuifdeur het ook aan die bo-kant 'n ekstra slot vir ekstra beskerming. U het wel die yskas aangemeld en ons het vir u 'n ander yskas gebring. Die generators is net vir die tydperk tussen 20h00 - 22h00 in die aand. Soos op die loadshedding groep genoem, was daar fout met die generator en het ons hom ingeneem. Ons het net gewag vir 'n part wat bestel moes word, maar elke klient is op hoogte gehou sodat daar voorsiening gemaak kan word. Van die 4 nagte wat daar loadshedding was tussen 20h00 en 22h00 was daar 2 nagte wat ons nie die generator kon gebruik het nie. Die generator word nie geadverteer nie, dit is 'n ekstra wat ons aan ons gaste bied. Ongelukkig is dit heeltemal uit ons hande gewees
Wat ons wel ook ekstra bied is solar ligte aan die buite kant van die gebou sodat daar te minste lig is by die voertuie asook solar ligte by die buite braai area . Elke woonstel het ook 'n Magneto rechargeable lig vir binne die woonstelle sodat u nie heeltemal in die donker gelaat word nie. Ek dink ook die Whatsapp groep waar ons daagliks die Loadshedding skedule vir elke klient stuur help sodat almal voorsiening kan maak voordat die krag afgaan.
Vriendelike Groete
Zandri
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Hetmarie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Gesin met 1 tiener - 4-dag wegbreek.
Marlo J - Jun 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerSuidersee, Hartenbos se terugvoer
Goeiemiddag Marlo.
Ons hier by Suidersee is regtig jammer om te hoor oor u probleme met u verblyf.
Ons doen regtig baie met ons instandhouding van ons eenhede.
Ons vra altyd vir ons gaste om asb. indien daar enige iets is wat u fout sien om ons in kennis te stel sodat ons dit kan uitsorteer.
U het vir 7 nagte by ons tuisgegaan en nie eenkeer vir ons in kennis gestel van enige probleme wat u in u eenheid gehad het nie.
Ons het wel 'n skanier vervang op een van die deurtjies onder die wasbak nadat u vertrek het.
Ons sou regtig opgetree het as u dit aangemeld het.
Nogmaals jammer dat ons standaarde, volgens u, nie voldoen het nie.
Lekker dag vir u.
Groete
Grant
Suidersee Hartenbos
Bianca B - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Louise V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf!
Stephen D - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam en verfrissend.
Jacques K - Okt 2022
Algehele gradering
Naby aan alles.
Hermien S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige, mooi klein plekkie net reg vir 'n wegbreek.
Wilna V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker.
Deon S - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Goeie more Deon
Baie dankie vir julle bespreking hierby ons by Suidersee.
Ons is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Jammer dat die stoof vir julle te ingewikkeld was, ons het wel uitgekom en vir die gaste in die eenheid verduidelik en gewys hoe die induksie stoof werk.
Ons kry gereeld gaste wat in die eenhede bly wat nie n probleem het nie, maar ons is meer as welkom om te help waar ons kan.
Ons hoop regtig om julle weer te verwelkom in die toekoms met akkommodasie.
Lekker dag vir u.
Groete
Grant
Suidersee Hartenbos.
Louise S - Jul 2022
Algehele gradering
'n Alles in een verblyf.
Andre L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerJasper N - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig.
Sharon N - Apr 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Lizél E - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf, loopafstand van als.
Hennie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en naby strand.
Stephanie S - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie naby die see.
Nelri T - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker, gemaklik en silwerskoon met als wat nodig is.
Rozanne S - Jun 2022
Algehele gradering
Clean, comfortable, perfect location.
Louis & Florence V - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent.
Lee-ann K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hannelie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, goeie en gemaklike skoon verblyf. See in die agtergrond en stapafstand van alles.
Bertie V - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en vriendelike mense.
Karina R - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie ligging.
Pieter V - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en naby als.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie sentraal.
Hendrik F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en alles is daar wat nodig is vir 'n lekker verblyf.
Riaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Benno B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend vir families van 3 tot 4 met klein kinders.
Samuel P - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het al by verskeie oornag en akkommodasieplekke oornag, Suidersee is beslis een van die beste ooit.
Felicity V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Deon S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gerus, netjies en loopafstand.
Jermaine J - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent.
Wilma V - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Niël B - Nov 2021
Algehele gradering
Volgens die manne: uitstekend!
Joe L - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties! Teenaan die strand en naby alles wat nodig is bv. winkels, restaurante, ens. Vriendelike ontvangs.
Clemetia D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees en rustig. Niks geraas nie en nie baie beweging nie.
Stefan K - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Felicity V - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Ben & Louisa Le Roux L - Jun 2021
Algehele gradering
Beste ooit.
Lenett D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese en veilige rusplek.
David D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige ontspanne atmosfeer.
Gerda K - Mrt 2021
Algehele gradering
Naby die see, winkels en pretpark.
Loftie D - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvryheid, netjies en baie goed geprys.
Michael E - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasies
Pierre F - Jan 2021
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en netjies.
Henry S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker, goeie ligging en netjies.
Jannie H - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike hulp van werkers en ontvangs, goed ingerigte woonstel met alles wat ons nodig gehad het. Naby alle aktiwiteite en die see. Ek sal weer daar bly.
Charlene O - Sep 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Karen G - Mrt 2021
Algehele gradering
Net 6n vinnige kuier. Te min tyd gehad.
Robbie B - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Vera D - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Boeta L - Okt 2021
Algehele gradering
Was lekker na-aan die see en speelpark.
Irma V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Jaco D - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gerieflik, sal definitief weer daar bly.
Am D - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige plek.
Jacob Philip D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties en die ontvangsdame was tops, asook die werkers.
Gideon K - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker
Joy S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Sonja S - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties
Nelri T - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker, gemaklik, bekosbaar, ideale ligging!
Liezel L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly vir 3 nagte ten spyte van die koue en reen
Marius S - Sep 2020
Algehele gradering
Regtig aanbeveelbaar!
Roumellia M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly en rustig geslaap.
Desiree L - Aug 2020
Algehele gradering
Alles was netjies en daar wat nodig is om in jou basiese behoeftes te voorsien.
Elmarie G - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik, skoon. Opsigter so hulpvaardig en vriendelik. Die netheid was die absolute wenner.
Corne M - Mrt 2020
Algehele gradering
Het wonderlike tyd by Suidersee, Hartenbos gehad.
André B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Ricardo L - Feb 2020
Algehele gradering
Van die beste.
Ben & Louisa Le Roux L - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Denise M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë waarde vir geld.
Manda P - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Coreen D - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam en veilig.
Elize M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Leonie R - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Corne M - Aug 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, en naby/loopafstand van als.
Christiaan K - Sep 2020
Algehele gradering
Bakgat.
Sandra O - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en sentraal geleë.
Willie D - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvryheid, diens is puik. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.
Rondine L - Okt 2019
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Nic V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker - beter as ATKV-akkommodasie.
Dyllan A - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik naby alles.
Waldheim B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Zirkia T - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Elfranco B - Jun 2019
Algehele gradering
Klein maar gerieflik.
Reinette E - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties en ongelooflik lekker veral as die seelug so deur die plekkie sweef.
Lourens J - Mrt 2019
Algehele gradering
Luuks, netjies en veilig.
Mario A - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Geraldine O - Feb 2019
Algehele gradering
Stylvol.
Louanne D - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, baie mooi en netjies.
Philip Johannes O - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
John F - Jan 2019
Algehele gradering
Ons tyd by Suidersee was fantasties.
Lynn N - Jan 2019
Algehele gradering
Absolute lovely!
Pieter E - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker by die see.
Marthie V - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Zirkia T - Sep 2019
Algehele gradering
Altyd 'n plesier.
Marius K - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig. Naby aan alles. Lekker.
Steve M - Des 2019
Algehele gradering
Just what we needed to recharge our batteries.
Henry C - Nov 2019
Algehele gradering
Baie sentraal by als en baie netjies. Sal hul weer gebruik.
Eric K - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike, aangename plek om te oornag.
Elmarie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Ligging.
Danel V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en sonder probleme.
Izak V - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker sentraal.
Andries S - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Shawn L - Feb 2019
Algehele gradering
Goed ingerigte verblyf regte waarde vir geld.
Werner L - Des 2019
Algehele gradering
Sentraal, netjies.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Morne B - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie goed gewees, maar die eenheid slaap 6 mense, maar daar is net 2 kamers. Sou goed gewees het om dit te weet voor die tyd.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Goeie dag Morne,
Dankie vir u terugvoering. Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Ek het gou na die beskrywing gaan lees op LekkeSlaap en dit noem die volgende:
"Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof en ander basiese toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n stapelbed en 'n TV met 10 DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n klein stoep met 'n braai-area."
Ons probeer ons beste om al ons gaste gelukkig te hou.
Lekker dag vir u.
Groete,
Grant
David K - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Heidi V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë, netjies, eenheid 12 is 'n hoekeenheid en om die draai van die ingang na die Hartenbos waterfront.
Fiona M - Sep 2018
Algehele gradering
Die Suidersee is tops.
Trudie V - Sep 2018
Algehele gradering
Was heerlik. Oulike woonstel.
Karen D - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en netjiese verblyf met baie goeie diens.
Riette C - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging, pragtige huis. Fantastiese diens.
Alize L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese eenhede.
Elfranco B - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Sfiso K - Jun 2018
Algehele gradering
Most safe place, closer to the beach for a morning walk with my wife, accommodation reasonably cheap and very clean.
Elzette L - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Brandin A - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent.
Leandra J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Kobus J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en stapafstand van alles wat jou hart begeer.
Hannelie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Beste!
Lou C - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Monica T - Feb 2018
Algehele gradering
Lovely beach-side accommodation.
Leonie D - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was great.
Wayne O - Jan 2018
Algehele gradering
Was goed en sal gou weer besoek.
Mari D - Des 2018
Algehele gradering
Baie geniet!
Riaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie sentraal en hoogs aan te beveel.
Liz R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Michelle K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Willie J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Gerhardus D - Mrt 2018
Algehele gradering
Suidersee bly 'n staatmaker.
Charl D - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Cornie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en uitstekend geleë naby besighede, see, pretpark, swembad, ens.
Trudie A - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker!
Lionel W - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker. Baie lekker.
Marion P - Jan 2018
Algehele gradering
Mooi en skoon.
Harold W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Orrmay G - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en al ons behoeftes voorsien.
Leandra T - Des 2017
Algehele gradering
Ons as gesin was baie tevrede met alles
Gerida R - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Ilze V - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Joan H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, veilig en uitstekende ligging.
Christo B - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie lekker en naby aan die see en pretpark.
Chris R - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Hein S - Sep 2017
Algehele gradering
Naby alles geleë, loopafstand van waterfront.
Michelle D - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam om daar te bly.
Mia G - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was great!
Funeka M - Sep 2017
Algehele gradering
I enjoyed my stay at Suidersee, friendly staff and also the accommodation was neat and good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het lekker gebly by Suidersee, vriendelike personeek en die verblyf was netjies. Goeie waarde vir geld.
Wonderlik en volgende jaar is ek beslis terug.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zelma G - Aug 2017
Algehele gradering
'n Verwelkome "justice" naweek.
Angelique M - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklik en stylvol.
Andre H - Jul 2017
Algehele gradering
Great Stay. Always meet nice people there.
Stefanie C - Apr 2017
Algehele gradering
Ek kan Suidersee 100% aanbeveel! Die huis is skoon, gerieflik en veilig en ligging is puik!
Emmie V - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies en sentraal geleë.
Michael G - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Chris B - Mrt 2017
Algehele gradering
Die woonstel het ons verwagtinge oortref en ons het heeltemal veilig gevoel. Die geriewe was ook uitstekend.
Elizma S - Apr 2017
Algehele gradering
Kwaliteit verblyf in 'n huislike omgewing.
Cornel E - Mrt 2017
Algehele gradering
Net die plek om te ontspan!
Flippie D - Feb 2017
Algehele gradering
Amazing!
Marinda M - Jan 2017
Algehele gradering
Beslis lekkerste plek.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Marinda
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ons wil te alle tye hê ons vakansiegangers moet hulle geniet. Dit is nie meer goedkoop om 'n wegbreukie te maak nie, daarom probeer ons ons bes om ons tariewe so laag moontlik te hou, ons plekkies pragtig netjies en skoon met ons see temas te hou, sodat dit vir ons mensies van ver regtig kan voel dat hulle by ons see kom vakansie hou, en ons ligging reg oor die wonderlike Hartenbos Seefront met sy Waterpark, en net 100m vanaf die strand te wees. Parkeer jou motor by ons en loop deur die lekker wandellane van mooi winkeltjies en nuwe restaurante.
Hoop om julle gou weer te sien.
Hartenbos Groete, Isabel
Ruben T - Des 2017
Algehele gradering
Lekker, dankie.
Esther V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige kamers, volledig toegerus.
Adri V - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Simoné C - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker, alles skoon en netjies. Vriendelike en hulpvaardige ontvangspersoneel.
Lees meerLeonie R - Aug 2017
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige wegbreek in 'n pragtige woonstel.
Lizelle V - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Pieter O - Jan 2017
Algehele gradering
Goed geleë.
Andre D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi skoon en gerieflik geleë.
Andre H - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige en gerieflike blyplek by die kern van al die besighede en aktiwiteite.
Liezel V - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Om die draai van nuwe waterpark!
James P - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies.
Reinette S - Aug 2017
Algehele gradering
Billike, baie netjiese verblyf.
Phaphama X - Jul 2017
Algehele gradering
Beautiful, clean small apartment.
Albie A - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en binne loop afstand van geriewe.
Melanie S - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker. Alles wat jy benodig in een plek.
Lees meerSuidersee, Hartenbos se terugvoer
More Melanie
Ek is bly julle het die tydperk by ons geniet. Sal dit baie waardeer het as julle enige klagtes by ons kantoor aangemeld het. Dan kan ons dadelik iets daaraan gedoen het. Die eenhede waarin u tuisgegaan het is ons kleiner en goedkoper woonstelle. As u weer Hartenbos toe kom bespreek asseblief een van ons groter woonstelle met die private buite braai area.As ons die woonstelle moet voorsien van koffie, tee ens sal ons tariewe duurder word en ons wil dit nie graag doen nie. As u ons pryse en ligging vergelyk met die ander akkommodasie sal dit vir u wys die wonderlike waarde wat ons vir u aanbied teen baie spesiale pryse.
Groete Suidersee Personeel
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Albert R - Aug 2017
Algehele gradering
Baie beknop en op die straat.
Andries B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker! So 9 uit 10.
Venessa H - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Goeie dag Venessa,
Ek is jammer dat u teleurgesteld is. Met elke kwotasie wat aangevra word, stuur ons die uiteensetting van die woonstel insluitende die hoeveelheid slaapkamers, badkamer, grondvloer of eerste verdieping, aparte buite braai of private buite braai, en ondernet parkering of oop parkering. U bespreking was 'n direkte bespreking gemaak deur TravelGround. Daar was dus nie 'n kwotasie aangevra nie. Woonstel 19 is wel een van ons kleinste en goedkoopste woonstelle. Ons het ook 1 of 2 slaapkamerwoonstelle, maar hulle was reeds bespreek toe u die bespreking gemaak het.
Hoop u sal ons weer in die toekoms kontak sodat ons u in een van ons groter woonstelle kan akkommodeer.
Vriendelike groete,
Suidersee Personeel
Monika O - Des 2017
Algehele gradering
Neat but very noisy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, maar baie raserig.
Nommer 8 is nie geskik vir 4 volwassenes nie. Geen privaatheid. Geskik vir 2 volwassenes en 4 kinders. Baie raserig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
More Mev Orffer
Dankie vir u die tyd geneem het om 'n review te los. Suidersee Woonstel 8 het 2 slaapkamers met 'n dubbel bed in die hoofslaapkamer en 'n bunk bed in die 2de kamer , asook 'n bunk bed in die gang tussen die slaap-en-badkamer, soos op u email uiteengesit . Toe u die bespreking geplaas het het ons u laat weet dat daar alreeds 4 woonstelle bespreek is met 'n groep vrouens . Ek is baie jammer dat hulle geraas het . Indien u ons laat weet het sou ons dadelik hulle kom stil maak het . Ek is jammer daarvoor , maar ons omdat ons nie op dieselfde terein is as die woonstelle nie vra ons dat u ons moet skakel om die na-ure nommers indien enige probleme ondervind. Indien u weer akkommodasie benodig , laat weet gerus en ons help u met een van ons ander woonstelle wat u dalk meer sal pas.
Hoop om u weer te sien.
Vriendelike Groete Suidersee Personeel
Abbie M - Des 2016
Algehele gradering
Kry waarde vir jou geld by Suidersee.
Emmie V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik, netjies en baie naby aan die strand.
Wendy B - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n onbeskryflike, wonderlike, mees fantastiese naweek van my lewe.
Lees meerTheo S - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing by strand en ander geriewe.
Hennie V - Jun 2016
Algehele gradering
Was uitstaande.
Marina T - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf!
Madelein P - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Linelle P - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Linda F - Feb 2016
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Lees meerJeanette K - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Rowena B - Okt 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was goed, veral die kliëntediens was fantasties.
Lees meerWillie B - Sep 2016
Algehele gradering
The place is a bit small.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Good Morning Willie,
Thank you for taking the time to review the Suidersee Apartments. The apartment that you booked through LekkeSlaap are one of our smaller and cheaper apartments. We do have bigger apartments available with private outside braai. Please let me know when you will be coming to Hartenbos and I will accommodate you in one of the bigger apartments .
Kind Regards,
Suidersee Staff
Alice B - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en perfek geleë.
Richard T - Jun 2016
Algehele gradering
Great reasonably priced self-catering accommodation.
Amanda R - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sou net graag tuimeldroër fasiliteit wou hê.
Hendrine C - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Johan J - Okt 2016
Algehele gradering
Cosy, maar klein.
Annatjie H - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Wendy D - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Jeanne-marie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik, alles is daar wat nodig is. Netjies en modern.
Jan T - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker eenheid.
Elanie V - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Katie M - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflik en naby alles.
Rochelle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Great!
Schalk M - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
In die kas in die woonstel is nuwe komberse vir elke bed, as meer nodig was sou ons dit ook voorsien het, kon maar net gevra het. Verwaremers en lugversorgers is nie voorsien nie, dit sal die prys opstoot wat weer die woonstel buite party mense se begroting so plaas.
Charl B - Des 2016
Algehele gradering
Goed.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Leonor G - Jan 2016
Algehele gradering
Not enough privacy.
Lees meerJan V - Nov 2016
Algehele gradering
Basiese akkommodasie en waarde vir geld.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
Middag Mnr Van Rooyen.
Dankie dat u die tyd geneem het om ons te resenseer. Ongelukkig is hulle die hele jaar al besig met renovasies in Hartenbos. Daar is wel, op die kwotasie, vir u laat weet dat die renovasie oorkant Suidersee Blok 1, woonstelle 1 tot 12, aan die gang is. Gelukkig is die renovasies amper klaar en maak die nuwe seefront ontwikkeling en pretpark oop. Ons woonstelle is almal selfsorg en word skoongemaak voor aankoms en na elke vertrek. Ons skoonmaakdienste is net gedurende die hoof seisoene wanneer die tariewe hoër is, maar gedurende die jaar probeer ons die tariewe laer hou en sluit die akkommodasie nie daaglikse skoonmaakdienste in nie. Daar kan wel skoonmaakdienste gereël geword het teen 'n ekstra tarief .
Groete Suidersee Span
Gerald C - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf.
Suidersee, Hartenbos se terugvoer
More Mnr Coetzee,
Dankie dat u die tyd geneem het om ons te review. Ek is bly dat u die tydjie by ons geniet het en hoop om u weer te sien.
Daar is 'n kas met hang en pakplek in die woonstel. Die klein goedkoper woonstelle het almal 'n bad/stort waar u binne die bad kan staan om te stort. Ons beplanning is om die baddens te vervang met storte, maar dit sal eers volgende jaar wees as alles goedgaan. Ons groter woonstelle het almal alreeds storte in.
Mooi dag verder,
Groete Suidersee Personeel
Conrie C - Aug 2016
Algehele gradering
Nie na wense nie.
Lees meerLethania S - Mei 2016
Algehele gradering
Rustig en naby alles geleë.
James B - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Haumann J - Apr 2016
Algehele gradering
Het net daar geslaap.
Tania Cloete C - Feb 2016
Algehele gradering
Was voldoende vir 'n kort vakansie, nie gepas vir langer as 4 dae nie.
Lees meerSuzette R - Apr 2016
Algehele gradering
This accommodation was not suitable for a single night stopover.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Wynand B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie swak.
Lees meerSuidersee, Hartenbos se terugvoer
Mev Bezuidenhout . Dankie dat u die tyd geneem het om die review te skryf . Ek wens net u het die tyd geneem on al die klagtes by die kantoor te kom aanmeld. Toe u man die dag by die kantoor aanmeld is daar vir hom gesë dat indien daar enige klagtes ofaanbeveelingssou wees u dit asseblief moet aanmeld sodat ons daarvan weet en dat ons dit dadelik vir u kon oplos. Ons het 'n Handyman wat 24/7 aandiens is .Ons kon onmiddelik die stortkop vervang het . Die bed is 'n cloud 9 bed wat deur al die gastehuise gebruik word en ons het nog geen klagte oor die bed gehad nie . Skoonmaakgeriewe is tydens Desember maand gedoen op 'n daaglikse basis ( nie naweke nie) maar volgens ons hoofdame (nie by die kantoor gereël) moes hulle slegs daar kon skoonmaak met u teenwoordigheid . Daar was sommige dae wat dit wel gedoen was . Dit sou soveel makliker gewees het indien u dit net met ons kantoor personeel bespreek was soos wat ons u gevra het met aankoms . Ons dienste by Suidersee is nie onderhandelbaar nie en is ten alle tye van die beste soos wat u op TravelGround se resensies ook sal sien. Suidersee Kantoor Groete
Annie B - Nov 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Karen L - Des 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf in goed toegeruste selfsorg-eenheid.
Lees meerMarlene C - Des 2015
Algehele gradering
Great value for money in a tastefully furnished apartment, very close to the heart of Hartenbos!
Ilze A - Nov 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magersfonteinweg 1, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang