Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suiderstrand Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 38, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Suiderstrand Beach House & Flat is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis binne 150 m se stap van die strand af. Dit is perfek vir 'n gesin of groep vriende en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die blou waters. Dit is in 'n Natuurreservaat geleë, wat die perfekte wegbreek van die groot stadsliggies is, en is beurtkragvriendelik aangesien dit toegerus is met 'n sonkragbatterystelsel.

Dié huis en woonstel kan altesaam 14 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 5 individueel gemeubileerde en suite-slaapkamers, 2 volledig toegeruste kombuise, sitareas en eetareas. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n bababedjie, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het hul eie en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis op die boonste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en in 'n aparte opwaskamer kan gaste 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër kry vir hul gerief. . Op die onderste verdieping is die tweede kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n lieflike koffiemasjien. Daar is 'n skottelgoedwasser vir gaste om te gebruik en 'n sentrale etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis strek tot gesellige rusbanke.

Dit beskik oor 'n sentraal geleë tafel met stoele en 'n binnebraai-area. Dit lei uit na 'n eetarea met stoele en lei verder na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en Netflix. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi regdeur die huis.

Die sitkamer maak oop na die agterplaas met sitplek buite, 'n sprankelende swembad, 'n lieflike grasperk en 'n buitebraai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 5 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Suiderstrand Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Giovanni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seemansweg 38, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suiderstrand Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 38, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0cba98221c4838b8ae96c515c03fc62a9e9d25934b986ef1e2c835db608f9d6f02faa4fba258c672d847103effbaa9fee60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14) 4 5 1 5 38 Seemans Road Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.812910012753 19.956190015014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang