Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suiderstrand Self catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfek. Die plekkie is so rustig, so mooi, alles en meer wat mens benodig in die woonstel. Ons het verskriklik lekker gebly. Die WiFi werk nie 100% nie, maar dit het ons nie veel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ideaal vir gesin met enkel kind of 'n couple. Tweede keer wat ons die verblyf besoek en beslis elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Salig en rus vir die siel. Klein maar lekker ingerig. Ideaal vir wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Salig, gerieflik - die rytyd en geld werd! Heerlike nessie vir twee mense wat bietjie wil wegbreek! Skoon, goed geleë en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

WiFi still terrible. Many complaints in diary also. Lovely view and ocean sound. Bring wood. Bring candles. Bad WiFi! Plan for 'load shedding'. Check tyres and spare before coming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Denise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Hier kan jy net ontspan! Die woonstel het die mooiste dekor en is baie stylvol gemeubileerd. Alles wat jy moontlik mag nodig hê, word voorsien. Daar is wel 'n ry huise tussen die woonstel en die see, maar die uitsig is steeds baie mooi en toegang tot die strand is naby en maklik. Ek sal definitief die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Verfrissend, kan nogal gewoond raak aan die pragtige uitsigte selfs uit jou bed! Was ongelooflik beïndruk met die netheid en hoe skoon alles is. Daar is aan elke liewe dingetjie gedink - jy hoef letterlik net jou kos en klere saam te bring. Die eienaar gaan uit haar pad om jou te ondersteun, veral die naweek met die storm en toe ons vasgekeer is a.g.v. die paaie wat verspoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie mooi. Waar sit mens in die leefarea en kyk na walvisse?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Suiderstrand Self catering
Beste Sakkie Dankie dat jy die moeite geneem het om ń resensie te skryf. Hoop jy is binnekort terug om die walvisse te kom kyk!!!

Ruan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful sunset. Nice fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent and comfortable. Fantastic accommodation, clean, tidy, had everything one needed. smelled clean and the bed was very comfortable. Will highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Suiderstrand Self catering
Thank you Nadine for taking the time to write a review. Thanks for the kind words. More than welcome back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666e8bee50728faedf13999304ae742fb9e1094d0985f55a3909e526f8bddae652b7bc7e1d2da3e12d47f7b407e76d258161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 44 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.815490864867 19.958405375424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang