Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suiderstrand Self catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suiderstrand Selfsorg bied gehalteverblyf vir 'n gesin of paartjie en is in die Agulhas Natuurreservaat op die mees suidelike punt van Afrika. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig en is stapafstand van die strand af.

Die oopplan-woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die slaapplek is geskik vir 2 volwassenes, maar kan ook 2 kinders akkommodeer. Let daarop dat dit een kamer is met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot WiFi indien vooraf gereël.

Daar is lieflike binnebraaigeriewe en gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit visvang, swem, kajakvaart en voetslaan- en bergfietsroetes in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Suiderstrand Self catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suiderstrand Self catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666e8bee50728faedf13999304ae742fb9e1094d0985f55a3909e526f8bddae652b7bc7e1d2da3e12d47f7b407e76d258161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 44 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.815490864867 19.958405375424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang