Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suiderstrand Self catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suiderstrand Self Catering bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paartjie en is in die Agulhas Natuurreservaat aan die mees suidelike punt van Afrika. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig en is stapafstand van die strand.

Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en ’n dubbelslaapbank. Die slaapplek is geskik vir 2 volwassenes, maar kan ook 2 kinders akkommodeer. Let asb. dat dit een vertrek is met ’n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot WiFi indien dit vooraf gereël word.

Daar is lieflike binnebraaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, kajakvaart en voetslaan- en bergfietsroetes in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rus en vrede plekkie. Ons het ongelooflik lekker gebly. Alles is netjies en baie mooi.
Sep 2024
Nadia D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek. Die plekkie is so rustig, so mooi, alles en meer wat mens benodig in die woonstel. Ons het verskriklik lekker gebly. Die WiFi werk nie 100% ni...
Sien meer
Jun 2024
Anthony K
Gesin met klein kinders
5.0
Ideaal vir gesin met enkel kind of 'n couple. Tweede keer wat ons die verblyf besoek en beslis elke sent werd.
Jun 2024
Carina D
Gesin met klein kinders
5.0
Salig en rus vir die siel. Klein maar lekker ingerig. Ideaal vir wegbreek naweek.
Mrt 2024
Nadia B
Saam met lewensmaat
5.0
Salig, gerieflik - die rytyd en geld werd! Heerlike nessie vir twee mense wat bietjie wil wegbreek! Skoon, goed geleë en alles werk.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suiderstrand Self catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666e8bee50728faedf13999304ae742fb9e1094d0985f55a3909e526f8bddae652b7bc7e1d2da3e12d47f7b407e76d258161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 44 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.815490864867 19.958405375424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang