Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidster

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dwarriega
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier, 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en stort, 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kothuis bied toegang tot 'n dek met buitemeubels en sy eie buitestort. Daar is ook 'n privaat Kolkol-houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat die pad na die verblyf 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van hierdie pad voordat hulle bespreek.
Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Poortjies
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier, 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en stort, 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kothuis bied toegang tot 'n dek met buitemeubels en sy eie buitestort. Daar is ook 'n privaat Kolkol-houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat die pad na die verblyf 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van hierdie pad voordat hulle bespreek.
Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1/231, Montagu, 6270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65698d80ac1e810857d57c95749f669774b598f23ab9864aa55886b27739df8ff40170e11ccac1eb686379fb7239e5d881d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Farm 1/231 Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.914175865083 20.354544224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang