Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidwester Kliphuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blougansstraat 23, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suidwester Kliphuis bied ruim selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die boonste verdieping van die eienaar se huis. Die verblyf is in Perlemoenbaai net buite Gansbaai geleë wat dit die ideale opsie maak vir 'n kuswegbreek.

Die woonstel met 'n see-uitsig bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, spabad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplanleefarea het 'n oulike kombuis wat met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het 'n binnebraai en skuifdeure wat na die sonnige balkon en 'n etenstafel lei. Gaste kan 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie op die balkon geniet terwyl hulle oor die see tuur.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Blougansstraat 23, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blougansstraat 23, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe9a1e79bfc36586650e04ba2d04fb1eec1802e6c97062dda30be814cc89f6d9dfbc9e6d9a31a8b2ab8b6a6cc13f0dbf3947?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 23 Blougans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.57115588469 19.35202448214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang