Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbekkie @ 302

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arizona-singel 302, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suikerbekkie @ 302 bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Faerie Glen, Pretoria geleë is. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond en yskassie. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar. 'n Haardroër en strykyster is op versoek beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby Faerie Glen Natuurreservaat asook talle winkels, restaurante en hospitale.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Arizona-singel 302, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arizona-singel 302, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa359e7c5e594037cf747ca7fe9ca1b1066cce9083517a546bf4da7777f6f7034043d6880d6a1d5435ed1bd2bb4662f38a006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 302 Arizona Crescent Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775284 28.3085659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang