Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbekkie @ Blue Crane Farm Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Crane Farm Lodge is teen die skilderagtige hange van die Houwhoekberge, langs die skilderagtige Van Der Stelpas, 6,4 kilometer vanaf Botrivier geleë.

Suikerbekkie @ Blue Crane Farm Lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers het óf 'n stort, bad óf net stort. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond het.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike stoep met stoepmeubels buite, 'n houtvuur-bubbelbad en 'n braai-area.

Alhoewel dit tussen die berge weggesteek is, word Blue Crane Farm Lodge omring deur talle besienswaardighede. Besoekers kan doendinge soos voetslaan, bergfietsry, kunsvlieghengel, walviskyk geniet en 'n verskeidenheid wynplase in die omgewing verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Van Der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb556299156f78da1886dcefb10741453cabc8a80324f625b55d84440948e7dcf09a369608f2076c0d705be4e2e8dd0a6d9a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4) Van Der Stel Pass Blue Crane Farm Lodge 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175288887817 19.224786758423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang