Suikerbekkie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gudrun Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Frik E - Jun 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic and safe.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ek hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom
Sonja K - Sep 2023
Algehele gradering
Suikerbekkie is die perfekte plek vir 'n wegbreek.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi en vriendelike terugvoer. Bly julle het die verblyf by Suikerbekkie geniet, Hoop om julle weer te sien, altyd welkom.
Paul K - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige plekkie met alle geriewe.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer, hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.
George V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend, baie skoon en netjies en die ekstra detail wat geskenk word aan alles - absoluut 'n wenner.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek waardeer en ek hoop ook om julle weer terug te kan verwelkom by Suikerbekkie in die toekoms, altyd baie welkom.
Lawrence E. V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, waardeer en hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.
Marlene V - Feb 2023
Algehele gradering
Home away from home!
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, waardeer dit baie. Bly julle het lekker gebly en die verblyf gemaklik en gesellig gevind. Sal julle baie graag terug verwelkom. Vriendelike groete. Gudrun
Thys B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik. Praktiese uitleg. Goeie diens.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Thys. Ja slegte naweek gewees met beurtkrag, maar bly dat julle die naweek by Suikerbekkie verder geniet het. Hoop om weer te sien.
Angelinah M - Jun 2023
Algehele gradering
Satisfied, safe, clean, welcoming and friendly.
Suikerbekkie se terugvoer
Thank you very much for your kind and friendly review, much appreciated.
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Quiet, great location for exploring the area.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Bly julle was met alles tevrede. Hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.
Henk P - Nov 2022
Algehele gradering
Ruim en goed geleë.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Bly julle was tevrede met alles en het lekker by Suikerbekkie gerus. Altyd welkom.
Aldoret F - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, sal vir seker weer gaan.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer en ek is baie bly julle en die kinders het dit geniet en lekker gekuier. Hoop om julle weer te kan verwelkom by Suikerbekkie
Michael D - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Suikerbekkie se terugvoer
Thank you very much for your nice feedback and full rating. Always makes me happy to hear that guests at Suikerbekkie enjoyed their stay and found everything first class. Hope to see you again.
Henri G - Aug 2022
Algehele gradering
Gudrun het ons vriendelik ontvang en daar is absoluut geen gerief wat sy misgekyk het nie - selfs malvalekkers vir braai oor die kaggelvuur.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelile terugvoer, hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom
Phil B - Nov 2021
Algehele gradering
Very comfortable and very clean!
Suikerbekkie se terugvoer
Hi Phil
Thank you very much for the nice feedback, glad you found everything good and comfortable. Hope to see you again at Suikerbekkie.
Kind regards
Gudrun
Sharon B - Nov 2021
Algehele gradering
A magical getaway spot! Beautiful garden, clean, neat, well-equipped with everything to make your stay comfortable.
Suikerbekkie se terugvoer
Thank you very much for the beautiful review, much appreciated. Hope to see you again at Suikerbekkie.
Annemarie N - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan in die gerieflike, goed-toegeruste akkomodasie wat Suikerbekkie bied.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer wat alles mooi beskryf. Altyd lekker om te hoor gaste by Suikerbekkie ontspan lekker en vind dit gerieflik. Hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.
Ninette K - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en volpunte gradering. Bly om te hoor julle het alles gerieflik gevind. Die marshmallows langs die kaggelvuur sal weer daar wees vir julle volgende besoek, altyd welkom by Suikerbekkie.
Hennie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit is baie netjies en skoon. Alles is daar wat mens nodig het.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer dit. Sal julle graag ook weer by Suikerbekkie wil verwelkom!
Marysia M - Feb 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Suikerbekkie se terugvoer
Thank you very much for the beautiful review. Glad to hear that you will choose Suikerbekkie again as the place to stay in Dullstroom, always welcome!
Johan G - Des 2021
Algehele gradering
Uiters bevredigend.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, bly julle het dit geniet en weer pragtige Dullstroom as geboortedorp besoek. Hoop om weer te sien.
Helena G - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties, vriendelike gasheer, pragtig, gerieflik.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly dat julle dit geniet en gerieflik geving het by Suikerbekkie, Hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan ontvang, altyd welkom.
Gerda C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik, ruim en skoon.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle was gemaklik gerieflik terwyl by Suikerbekkie gebly het.
Jane S - Okt 2021
Algehele gradering
Clean, well-equipped B&B, conveniently located.
Suikerbekkie se terugvoer
Thank you for the nice feedback. Glad you were comfortable and enjoyed your stay.
Patrick W - Apr 2021
Algehele gradering
Place is super clean, very private and close to all shops and restaurants.
Suikerbekkie se terugvoer
Thank you for the nice review.
Wally W - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Wally
Baie dankie vir die mooi terugvoer, bly dat julle lekker gebly het. Sal kyk daarna of daar êrens nog ń sytafeltjie kan inpas soos jy voorstel by die sitbank in die TV kamer. Hoop om julle weer te sien, altyd welkom.
Vriendelike groete
Gudrun
Ziel B - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig, goeie waarde en ervaring.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer. Hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.
Yolandie B - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese huis.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Yolandie, waardeer. Sien daarna uit om julle weer by Suikerbekkie te verwelkom.
Carina D - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis inderdaad ń pragtige tyd van die jaar om die tuin te geniet met al die mooi voëltjies en blomme, bly dat julle dit ervaar en kon geniet het by Suikerbekkie.
Altyd baie welkom.
René B - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike naweek in 'n baie oulike plek deurgebring.
Suikerbekkie se terugvoer
Beste René.
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek waardeer opreg, bly julle het dit geniet by Suikerbekkie. Sien daarna om julle binnekort weer by Suikerbekkie te verwelkom.
Vriendelike groete
Gudrun
Matthys U - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige, vreedsame plek met die mooiste tuin en alles wat benodig word.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ek waardeer dit. Enige tyd welkom by Suikerbekkie.
Ineke V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sou met liefde paar ekstra sakkies koffie en vars melk verskaf het as ek geweet het dat daar nog benodig word. Verder bly dat al die ander geriewe ideaal was. Hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.
Liza N - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, julle is enige tyd welkom by Suikerbekkie, ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Meghan H - Aug 2019
Algehele gradering
What a perfect little getaway.
Suikerbekkie se terugvoer
Thank you very much for your nice feedback, we hope to welcome you again at Suikerbekkie!
Etricia S - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en baie huislik.
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Etricia
Baie dankie vir die mooi terygvoer en ons sien mekaar weer binnekort, ons sien daarna uit om julle weer by Suikerbekkie te verwelkom. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete
Gudrun
Corna N - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Corna,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, word opreg waardeer en baie bly dat julle die verblyf gerieflik en aangenaam gevind het. Altyd welkom.
Vriendelike groete
Gudrun
Carmen W - Jun 2019
Algehele gradering
Gasvrye mense, pragtige skoon kothuis in die hartjie van idilliese Dullstroom!
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Carmen en familie,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, dit word opreg waardeer, was lekker gewees om julle by Suikerbekkie te kon verwelkom en bly dat julle dit geniet het, altyd welkom.
Vriendelike groete,
Gudrun, Joost en Dina
Helena B - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike, veilige verblyf in pragtige tuin. Naby genoeg aan bure om veilig te voel, maar privaat.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker gewees om julle by Suikerbekkie te kon verwelkom en enige tyd weer welkom!
Dawn R - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent location, comfortable and clean.
Suikerbekkie se terugvoer
Dear Dawn,
Thank you very much for your nice review, much appreciated and we hope to welcome you again at Suikerbekkie.
Kind regards,
Gudrun
Nielbert V - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerSuikerbekkie se terugvoer
Beste Nielbert,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dis altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het en gerieflik kon ontspan. Ons sal julle baie graag weer by Suikerbekkie wil verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete ,
Gudrun
Carla B - Jan 2019
Algehele gradering
Great stay.
Suikerbekkie se terugvoer
Hello Carla
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle weer eendag by Suikerbekkie te mag verwelkom .
Vriendelike groete
Gudrun, Joost en Dina
Riëtta G - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese huisie met baie bederfies, soos malvalekkers om te braai en die kaggel is gepak, reg vir aansteek.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Coert V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese eenheid met als wat jy nodig het.
Suikerbekkie se terugvoer
Goeie dag Coert,
Dankie vir die mooi terugvoer.
Emile T - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker verblyf en goeie ligging.
Suikerbekkie se terugvoer
Hello Emile,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, bly dat julle lekker en gemaklik gebly het by Suikerbekkie, altyd welkom, hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.
Vriendelike groete,
Gudrun
Johan C - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker ruim blyplek.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Johan. Ek is bly dat julle die aand se verblyf by Suikerbekkie geniet het.
Vriendelike groete
Gudrun
Ronel A - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, veilig en rustig.
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Ronelle
Baie dankie vir julle mooi terugvoer en ek is bly julle was tevrede en kon die tuin geniet. Ons hoop om julle weer eendag by Suikerbekkie te kan verwelkom.
Vriendelike groete
Gudrun
Albertus V - Feb 2018
Algehele gradering
Dit is `n baie netjiese en gerieflike plek om te bly, naby aan alles as jy dink om te stap na die dorp toe.
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Albertus
Baie dankie vir die mooi terugvoer, asook die aanbeveling aan ander mense om by Suikerbekkie te bly as hulle Dullstroom toe kom. Dot word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Gudrun, Joost en Dina
Drikus O - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik stil, rustig, privaat en luuks.
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Drikus en Lizette
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was lekker gewees om julle hier te kon verwelkom by Suikerbekkie, en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Vriendelike groete
Gudrun, Joost en Dina
Irene H - Jan 2018
Algehele gradering
Stil, rustig, veilig en n wonderlikke plek om in te bly!
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Irene,
Ons is baie bly dat julle lekker gerus het. Dit is lekker om ons gaste so bietjie te bederf as die tyd van die jaar wat vrugte oes betref dit toelaat. Hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Vriendelike groete,
Gudrun, Joost en Dina
Sandra J - Nov 2017
Algehele gradering
Private, uiters netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Kaggel was 'n treffer en ontvangs was hartlik.
Suikerbekkie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer en 5 "rating", word opreg waardeer. Baie bly julle het dit by Suikerbekkie geniet en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te kan verwelkom 😊
Chris S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Suikerbekkie se terugvoer
Hello Chris en Riekie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word waardeer! Sal julle baie graag weer hier by Suikerbekkie terug verwelkom.
Groete
Gudrun
Erika G - Feb 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Erika
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Julle is enige tyd weer hartlik welkom.
Vriendelike groete,
Gudrun
Neels B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker en prakties.
Suikerbekkie se terugvoer
Beste Neels en familie,
Dankie vir die mooi woorde, ons is bly dat julle ‘n lekker aand by Suikerbekkie gehad het. Laat my asb. toe om te reageer op die beoordelingssyfer van 4 i.p.v ‘n volle 5. Ek wil graag toekomstige gaste gerusstel oor sekere aspekte van die gastehuis.
Ligging: Suikerbekkie het ‘n baie sentrale ligging, stapafstand van restaurante en 350m weg van die hoofpad, dus pla die geraas van die hoofpad nie, en die verste verwyder vanaf die informele uitbreiding. 'n Beter ligging in Dullstroom is dus moeilik om te vind.
Veiligheid: Suikerbekkie met sy blomtuin van 800 m² en speelplek het ‘n hoë heining wat ongemagtigde betreding prakties onmoontlik maak. Suikerbekkie het ook “Roboguards beams” en is aangesluit by die sekuriteit. Nog nooit was daar ‘n insident van diefstal nie. Verder kry gaste ‘n afstandbeheerder vir die outomatiese veiligheidshek. Die motor hoef nie op die openbare pad of agter ‘n gewone hek geparkeer te word nie, wat by baie ander gastehuise wel die geval is.
Waarde vir geld: As gekyk word na die foto’s, wat ‘n weergawe van die werklikheid is, dan bied Suikerbekkie ‘n gerieflike slaapkamer met ‘n koninggrootte bed, sit-eetkamer, toegeruste kombuis, moderne badkamer, stoep en tuin met braaiplek, rustigheid, die volle DStv pakkek en Wi-Fi. Dit is jammer dat u slegs om 19h00 aangekom het pleks van om 14h00 en weer 06h00 moes vertrek i.p.v om tot 10h00 te bly. Van die beskikbare verblyfsduur kon u ongelukkig dus slegs 11 ure i.p.v 20 ure spandeer by Suikerbekkie. Waarde vir geld is daar, maar kon ongelukkig nie deur u en die familie ten volle benut word nie omrede julle Suikerbekkie slegs as ‘n oornag bestemming gebruik het.
Vriendelike groete en hoop om julle dalk eendag weer te verwelkom by Suikerbekkie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang