Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbekkie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Suikerbekkie is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Dullstroom geleë is. Dié kothuis is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na 'n gerieflike plek om te oornag naby verskeie geriewe.

Dit is stylvol en het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n dubbelgrootte-bad, aparte stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens, 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Daar is ook genoeg plek vir 2 ekstra enkelbeddens wat op versoek voorsien kan word.

Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy benodig om jou eie etes voor te berei. Daar is 'n privaat tuin met tuinmeubels en oopplan-braaigeriewe of 'n Weber kan voorsien word. Gratis WiFi is ook beskikbaar in die woonstel.

Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is agter elektriese hekke beskikbaar. Suikerbekkie het die ideale ligging naby die vleiland en is stapafstand van koffiewinkels, restaurante en ander winkels af.

Die omgewing is baie bekend vir sy kunsvlieghengel-geleenthede by verskeie damme en daar is talle bergfiets- en voetslaanroetes om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Frik E
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely fantastic and safe. It was really fantastic. The hostess welcomed us very friendly on arrival. Everything needed was availab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Sonja K
Gesin met klein kinders
5.0
Suikerbekkie is die perfekte plek vir 'n wegbreek. Suikerbekkie akkommodasie was so perfek en skoon. Dit was so lekker om daar te bly en jy het jou ei...
Sien meer
Sep 2023
Paul K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige plekkie met alle geriewe. Skoon, netjies. Eienaar is altyd beskikbaar.
Jul 2023
George V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, baie skoon en netjies en die ekstra detail wat geskenk word aan alles - absoluut 'n wenner. Beslis 'n plekkie waarheen ons weer sal terugg...
Sien meer
Jun 2023
Lawrence E. V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en stil. Baie gerieflik, die huisie was mooi skoon en die huisie is ten volle toegerus.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gudrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Suikerbekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlYTkyZjA1LWY2NjEtNGRjOS1hZWJjLWE0NTMzM2RmMjliNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 11 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.421146246554 30.107750138686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang