Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbekkie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooinooientjie-laan 22, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Suikerbekkie is ’n knus selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Struisbaai en is net 700 m van die strand af.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het en daar is linne, elektriese komberse en badhanddoeke, gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n elektriese braaipan, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die dorp en die see.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die eenheid word via trappe bereik en eienaars bly in die huis onder die woonstel met elk sy eie privaat ingang.

Suikerbekkie is 1 km van verskeie winkels, restaurante en die hawe af. Gaste kan die Anglikaanse kerk, 'n nasionale monument besoek, of 'n kort entjie tot by Agulhas met sy verskeidenheid voetslaanroetes en besienswaardighede reis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mooinooientjie-laan 22, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suikerbekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooinooientjie-laan 22, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02240ef3d5c88aa63e9b089cb7bd7addff863c3301108d43eb633439ffca6c45dff09d147231046ed4567e2fdf72f1a4a1e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 22 Mooinooientjie Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.80650767659 20.053044688326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang