Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbos Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbos-singel 18, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suikerbos Guesthouse is in die stil woonbuurt Plattekloof, Wes-Kaap, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek. Die gastehuis is aan die voet van die Tygerberg-heuwels geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir oordeelkundige individue wat privaatheid en luukse leefstyl waardeer.

Die gastehuis bied 5 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV en toegang tot gratis WiFi, privaat en suite-badkamers en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook rugsteunsonkrag om die gevolge van kragonderbrekings te versag. Verder is daar 'n ateljeekamer, 'n hoofkombuis, 'n leefarea met lugversorging, 'n eetarea en 'n buitebraai-area met tafels en stoele. Vir ontspanningsdoeleindes is daar ook 'n buitelug skaakbord.

Gaste kry veilige parkeerplek.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Suikerbos-singel 18, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbos-singel 18, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fa6a5a4adf5b2183370a192b34f0570bed0f9d002dbbe1f0c031fa0787fcc3f32bfeb017a29eeecfdceaa98f1809d7ef157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 Suikerbos Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.871016 18.580468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang