Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbos Huisje

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Liette D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gerieflike huisie wat ek net so sal kloon om in Pretoria te bly. Goed toegerus met alles wat nodig is. Braai was onder dak. Great, ingeval van reen. Groot vensters kon oopmaak so dit was koel. Baie, baie pakplek as jy soos ons, die hele huis inpak. Badkamer was apart, so geen deur loop deur ander mense se kamers nie. Ek kan werklik nie fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie baie dankie vir pragtige beskrywing, ons wil graag ons gaste laat tuis voel en die beste vakansie tyd as moontlik gee. Groete Suikerbos Huisje

Jacqueline D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek, rustige area, naby genoeg aan alles! Heerlike plekkie! Netjies skoon. Ideaal as jy uit die woelige vakansie-ganger areas wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie dankie, ons wil graag ons gaste laat welkom voel. Vriendelike groete Suikerbos Huisje

Luzelle B
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Rustig en veilig. Ons het lekker gerus. Ons het elke oomblik geniet. Die plek was skoon en netjies en die eienaars baie vriendelik. Hulle is bereid om uit hulle pad uit te gaan om dit vir jou so gemaklik en gerieflik te maak as moontlik. Die huisie is ten volle toegerus, daar is meer as wat mens verwag. Ek sal enige iemand aanbeveel om by hulle te gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie baie dankie. Dis lekker om te weer gaste het lekker vakansie gehou en gerus. Vriendelike groete Suikerbos Huisje

Rohan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Aangename veilige veblyf. Ons het lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar binne die huis, met die uitsondering van seep.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie dankie, dit is altyd n groot plesier om gaste welkom te laat voel.

Cathleen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

We had an awesome stay. Hosts were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carin-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acerosa-straat 7 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5133da6fd8a93ceb4d0d705d20f1026e552e602e87749df8f05b2ccc56388bd7565961ce1246ccf73693364ca6c9a813313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 7 P Acerosa Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200654396907 22.043725101305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang