Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbos Huisje

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2025 tot 5 Mei 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acerosa-straat 7 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 067 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suikerbos Huisje bied selfsorgverblyf in 'n losstaande kothuis wat op die eienaar se perseel in Danabaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit naby die strand is.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n wasmasjien. Linne word voorsien, bring asb. eie Handdoeke.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV, Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het ook 'n ingeboude braai op die onderdakstoep en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jaimmee-lee W
5.0
Ons sal definitief weer 'n draai gaan maak. Ons het baie lekker gebly, en is hoogs tevrede met die diens gelewer.
Feb 2025
Jerome S
Saam met vriende
5.0
A tranquil getaway with exceptional hospitality. I recently had the most wonderful stay at Suikerbos Huisje in Mossel Bay, and I can't ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Liette D
5.0
Gerieflike huisie wat ek net so sal kloon om in Pretoria te bly. Goed toegerus met alles wat nodig is. Braai was onder dak. Great, ingeval van reen. G...
Sien meer
Des 2024
Jacqueline D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek, rustige area, naby genoeg aan alles! Heerlike plekkie! Netjies skoon. Ideaal as jy uit die woelige vakansie-ganger areas wil bly!
Mrt 2024
Luzelle B
4.8
Rustig en veilig. Ons het lekker gerus. Ons het elke oomblik geniet. Die plek was skoon en netjies en die eienaars baie vriendelik. Hulle is bereid om...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carin-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Acerosa-straat 7 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suikerbos Huisje het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 067
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 067
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acerosa-straat 7 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5133da6fd8a93ceb4d0d705d20f1026e552e602e87749df8f05b2ccc56388bd7565961ce1246ccf73693364ca6c9a813313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 7 P Acerosa Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200654396907 22.043725101305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang