Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbos Huisje

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acerosa-straat 7 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suikerbos Huisje bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n losstaande tuinkothuis wat op die eienaar se eiendom in Danabaai geleë is, naby die strand geleë, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié knus eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad sowel as 'n wasmasjien. Linne word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie eenheid 'n ingeboude braai op die onderdakstoep en 'n buite-eetarea, perfek om maaltye saam te geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carin-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Acerosa-straat 7 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suikerbos Huisje het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acerosa-straat 7 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5133da6fd8a93ceb4d0d705d20f1026e552e602e87749df8f05b2ccc56388bd7565961ce1246ccf73693364ca6c9a813313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 P Acerosa Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200654396907 22.043725101305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang