Suikerbos
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Elize L - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld - was slegs een aand, maar ons het dit baie lekker gevind.
Suikerbos se terugvoer
Elize
Dankie vir die resensie. Ons is bly julle het Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle weer.
Delané D - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Eienaar is baie gasvry, plek is netjies.
Suikerbos se terugvoer
Delane - you will always be welcome at Suikerbos.
Jolandie (johanna Maria) B - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese woonstel, in die lekkerste veiligste omgewing.
Suikerbos se terugvoer
Jolandie,
Bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Edna K - Jun 2024
Algehele gradering
Goed gelee en veilige rustige verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Edna,
Ons is bly julle het Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Gerhard H - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing baie modern plek en baie mooi.
Suikerbos se terugvoer
Gerhard
Dankie vir die resensie. Jammer jy het die parkering as knap ervaar.
Casper D - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Suikerbos se terugvoer
Rassie, bly julle het Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Alta V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Suikerbos se terugvoer
Alta, hulle was goeie gaste wat goed kommunikeer. Hulle is altyd welkom by Suikerbos.
Corine V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige plek.
Suikerbos se terugvoer
Corine
Dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet. Sien julle weer.
Philip K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Suikerbos se terugvoer
Philip
Bly julle het die rustige omgewing geniet.
Ronel M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Suikerbos se terugvoer
Ronel, hulle was aangename gaste om te huisves. Hoop om julle weer te sien.
Petria S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal weer daar bly as ons in Pta moet oorslaap. Was 'n baie aangename kuier.
Suikerbos se terugvoer
Petria
Dit was aangenaam om julle as gaste by Suikerbos te ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Jolandie (johanna Maria) B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veili, netjies en baie goed toegerus.
Suikerbos se terugvoer
Jolandie, ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Gerald K - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklike tuiste weg van die huis.
Suikerbos se terugvoer
Gerald, dit was aangenaam om jou by Suikerbos te huisves.
Christiaan L - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker oorslaap in die middel van die stad.
Suikerbos se terugvoer
Christiaan, ons is bly julle het Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Inneke P - Feb 2024
Algehele gradering
Huis weg van jou huis. Baie oulik en modern.
Suikerbos se terugvoer
Inneke, dit was lekker om julle by Suikerbos te huisves. Hoop ons sien julle weer.
Chris B - Feb 2024
Algehele gradering
Puik! Sal weer daar bly!
Willem D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en het ons verwagtings oortref.
Suikerbos se terugvoer
Willem, hulle het goed gekommunikeer en sal altyd welkom wees by Suikerbos.
Barnie L - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Suikerbos se terugvoer
Barnie,
Ons is bly julle het Suikerbos geniet. Sien julle weer.
Owen P - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect location with everything you need.
Suikerbos se terugvoer
Owen
It was great hosting you and your family, and I'm glad you enjoyed Suikerbos. I hope to see you again in the future.
Ronel O - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi, super gemaklik en super skoon!
Suikerbos se terugvoer
Ronel
Dit was aangenaam om julle weer by Suikerbos te ontvang. Sien julle weer.
Ninon S - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi, skoon, netjiese verblyf.
Rassie E - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis om in te bly. Ook veilig.
Suikerbos se terugvoer
Rassie,
Bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Jacques P - Jan 2024
Algehele gradering
Privaat en baie rustig.
Kim H - Des 2023
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise waarin ek nog gebly het.
Michelle K - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Yolande B - Des 2023
Algehele gradering
Puik.
Lizelle M - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Suikerbos se terugvoer
Lizelle, jy was 'n wonderlike gas om te huisves. Dankie dat jy Suikerbos so skoon en netjies gelos het. Sien jou weer.
Ronel L - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en pragtig.
Suikerbos se terugvoer
Ronelle, ons is bly dat julle die verblyf by Suikerbos geniet het. Hoop om julle weer hier te ontvang.
Yolande D - Jul 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Suikerbos se terugvoer
Yolande, ons is bly julle het die verblyf geniet. Sien julle weer.
Willem J - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Willem, dit was aangenaam om julle by Suikerbos te ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Calvin M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Suikerbos se terugvoer
Calvin, trust you've enjoyed the stay at Suikerbos.
Jonathan Lee V - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant stay, place is very neat and everything is in its place.
Suikerbos se terugvoer
Jonathan, it was great hosting youand your family and you are booked again. You are excellent gueats, see you soon.
Charlet V - Jul 2023
Algehele gradering
Beste oornagplek in Garsfontein.
Suikerbos se terugvoer
Charlet, bly julle het verblyf by Suikerbos geniet. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het. Hoop om julle gou weer te sien.
Hetty V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, ruim tuiste weg van die huis!
Suikerbos se terugvoer
Hetty,
Dit was voorwaar aangenaam om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Rosaline M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic hosts, home away from home.
Suikerbos se terugvoer
Rosa, glad you've enjoyed staying at Suikerbos. You were super cool, guests. Hope to host you again.
Rialette V - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Suikerbos se terugvoer
Rialette
Dankie vir die terugvoer. Ek het lekker gelad vir jou opmerking dat jy bang is jy kry nie plek in die toekoms nie. Sien julle gou weer.
Suzette V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goed georganiseerd, baie netjies, luuks en skoon.
Suikerbos se terugvoer
Suzette
Dankie vir die terugvoer. Dit maak ons harte warm en ons streef daarna om ons gaste altyd die best ervaring te laat ervaar.
Susann W - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, als wat nodig is.
Suikerbos se terugvoer
Hi Susan,
Dankie vir die resensie. Ek wil net noem dat ons wel tuinligte oral in die tuin het, voor en agter tuine.
Nicole V - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap na 'n vriendin se troue.
Suikerbos se terugvoer
Nicole, ons vertrou julle het die verblyf by Suikerbosgeniet.
Charlet V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met baie aangename gasheer en gasvrou.
Suikerbos se terugvoer
Charlet
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Ronel O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie Geluk op 'n lieflike plekkie!
Suikerbos se terugvoer
Ronel
Ek is baie bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle weer.
Gavin S - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gasvry, baie skoon.
Suikerbos se terugvoer
Gavin
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het Suikerbos soveel geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te huisves. Hoop julle geniet die vakansie in SA.
Judy H - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Suikerbos se terugvoer
Judy, dit was vir ons aangenaam om julle by Suikerbos te ontvang. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Janine K - Feb 2023
Algehele gradering
A lovely, comfortable stay.
Suikerbos se terugvoer
Janine
Thank you for staying in Suikerbos and left the unit clean and neat. Hope to see you again.
Nikita D - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie netjies en lekker.
Suikerbos se terugvoer
Hi Nikita
Dankie vir die resensie. Jammer as julle gesukkel het. Die meeste gaste met groot voertuie kom in die parkering in. Hoop die feit dat dit veilige onder-dak parkering is, het darem vergoed daarvoor.
Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en stylvol. Solar en internet is 'n pluspunt.
Suikerbos se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die resensie. Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Dankie dat julle Suikerbos so netjies gelos het. Hoop ons sien julle weer.
Cecile F - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Suikerbos se terugvoer
Cecile
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het Suikerbos geniet en sal julle graag weer hier ontvang.
Estee D - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Suikerbos se terugvoer
Estee,
Baie dankie vir die resensie.
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang.
Hoop jy voel al beter.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Riana E - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie perfek vir langer verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Hi Riana, dankie vir die resensie. Wat betref loadshedding, ons is besig om na solar oplossing te kyk.
Malinda S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Suikerbos se terugvoer
Malinda, ons is bly julle het weer vir Suikerbos geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Anna-Marie @ Suikerbos
De Wet V - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Suikerbos se terugvoer
Goeie dag De Wet. Dankie vir die resensie. Ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Hennie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese, ten volle toegeruste eenheid in 'n veilige area. Eenheid was super skoon en netjies.
Suikerbos se terugvoer
Hennie, dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Morkel B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike verassing.
Suikerbos se terugvoer
Morkel
Dit was aangenaam om jou en jou familie by Suikerbos te ontvang. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Claudia M - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike eienaar en pragtige plek.
Suikerbos se terugvoer
Claudia
Ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle weer.
Riette P - Apr 2022
Algehele gradering
Suikerbos is simply the very best. It's a beautiful, classy and extremely comfortable. The kitchen is truly self catering, providing everything you could need. Set in a lovely garden. Far.
Suikerbos se terugvoer
Hi Dave,
Thank you so much for the review. It is appreciated. We and Peanut miss you already. Best of luck with your future endeavours.
Danie M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjiese,veilige en bekostigbare verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Hi Danie
Ons is baie bly julle het Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Malinda S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Matlhatsi N - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Suikerbos se terugvoer
Hi Matlhatsi,
Thank you for the review. Glad to see you've enjoyed your stay at Suikerbos. Hope to see you again.
Ann N - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyfplek.
Suikerbos se terugvoer
Hi Ann
Ons is bly julle het Suikerbos geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Marieta V - Jan 2022
Algehele gradering
Suikerbos is 'n ware juweel!
Suikerbos se terugvoer
Marieta,
Dankie vir die resensie. Ons is bly julle het Suikerbos geniet. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Ann B - Jan 2022
Algehele gradering
Hartlik en welkom ontvang. Akkommodasie is besonders mooi, baie netjies, skoon en baie gerieflik.
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer. Julle was super gaste. Hoop ons sien julle weer.
Carmen G - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en goed ingerig!
Suikerbos se terugvoer
Hi Carmen
Ons is bly julle het die verblyf by Sukerbos geniet. Hoop ons sien julle weer.
Renza C - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Beveel die oornag aan.
Suikerbos se terugvoer
Hi Renza
Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet.
Ingrid J - Mei 2021
Algehele gradering
Tevrede
Suikerbos se terugvoer
Bly julle het Suikerbos geniet.
Christiaan K - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik nuut, luuks en stil.
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie, bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Debbie V - Mei 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Suikerbos se terugvoer
Debbie, dankie vir die resensie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Zinta-marié W - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese, ten volle toegeruste eenheid in veilige area.
Suikerbos se terugvoer
Zinta-marié,
Baie dankie vir die goeie resensie, ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet.
Hoop.ons sien julle weer.
Hedemarie B - Apr 2021
Algehele gradering
'n Welkome oase in 'n bedrywige stad.
Suikerbos se terugvoer
Hedemarie, dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer te sien.
Bossie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles en nog meer as wat ek verwag het!
Suikerbos se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet by Suikerbos. Hoop ons sien julle weer.
Chantelle J - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Skoon, netjies, uitstekend geleë.
Suikerbos se terugvoer
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien julle weer.
Ingrid F - Mrt 2021
Algehele gradering
So netjies!
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet.
Jonél E - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike area en baie veilig!
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie. Sien julle weer.
Yke V - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese, gesellige, volledig toegeruste eenheid.
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie Yke. Bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet.
Anriette D - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien, julle was super gaste!
Andrea H - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Suikerbos se terugvoer
Dankie Andrea. Altyd 'n plesier om julle hier te ontvang.
Schalk V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Janadre J - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Suikerbos se terugvoer
Hi, ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Elmare V - Jan 2021
Algehele gradering
Kan Suikerbos vir almal aanbeveel!
Suikerbos se terugvoer
Hi Elmare
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.
Marli W - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en gemaklik.
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie. Bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet.
Hoogveld Boerdery Beleggings H - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en rustige plekkie.
Suikerbos se terugvoer
Liesel, ek is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Johan M - Apr 2021
Algehele gradering
Defnitiewe waarde vir geld. Baie netjies, sal defnitief weer terugkom.
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Phil-mar V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Suikerbos se terugvoer
Baie bly jy het die verblyf geniet.
Maritza U - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte oornagplekkie!
Suikerbos se terugvoer
Maritza
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Sonja K - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en uitstekende gastehuis.
Suikerbos se terugvoer
Sonja
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Alwyn B - Des 2020
Algehele gradering
Alles in een verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer hier te ontvang.
Willie Willemse W - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was lekker.
Suikerbos se terugvoer
Willie, bly julle het die tyd by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Wolfgang B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en waarde vir geld.
Suikerbos se terugvoer
Baie bly julle get die verbkyf by Suikerbos geniet.
Andrea H - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Suikerbos se terugvoer
Bly julle het weer die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Sandra B - Okt 2020
Algehele gradering
Absoluut fantastiese, rustige verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Sandra, baie dankie vir die resensie. Baie bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Annemie B - Okt 2020
Algehele gradering
Bitter goed ingerig en het als wat mens nodig het soos tuis, pragtige tuin.
Suikerbos se terugvoer
Annemie, dankie. Julle was ster gaste.
Melissa M - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig
Suikerbos se terugvoer
Dankie Melissa, bly julle het dit geniet.
Hans D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi plek. Baie prakties, maar parkering is 'n uitdaging.
Suikerbos se terugvoer
Hans,
Baie bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Jy is die 1ste gas wat noem van die parkering.
Tamarin V - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, stil en netjies.
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het die verblyf geniet.
Jana V - Aug 2020
Algehele gradering
A hidden gem! Tastefully decorated.
Suikerbos se terugvoer
Jana, baie bly julle het verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Helene B - Aug 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en stylvol vir oorslaap van vier mense vir 'n aand.
Suikerbos se terugvoer
Helene
Dit was heerlik om julle by Suikerbos te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Frederik C - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderful stay!
Suikerbos se terugvoer
Hi Frederik and Nathalie,
Thank you for the great review.
Glad you've enjoyed the stay. See you soon again.
Aletia D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Hopp julle kom weer.
Christa S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies, alles wat ons nodig gehad het. Gasheer en -vrou baie gaaf.
Suikerbos se terugvoer
Dankie Christa, Ons hoop om julle weer in die toekoms by Suikerbos te ontvang.
Trudie M - Des 2020
Algehele gradering
Goeie vriendelike diens. Netjies en skoon.
Suikerbos se terugvoer
Trudie, baie dankie vir die resensie. Baie bly om te hoor julle het die verblyf by Suikerbos geniet.
Leanne G - Des 2019
Algehele gradering
Excellent cottage, great value for money.
Suikerbos se terugvoer
Thank you for the review. Hope to see you again.
Ingrid J - Nov 2019
Algehele gradering
Ligging fantasies vir konserte by Sun Arena!
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie, Ingrid, hoop ons sien julle gou weer.
Nico S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld.
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Tamara Z - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en veilig.
Suikerbos se terugvoer
Beste Tamara,
Baie dankie! Bly julle het dit geniet.
Lelanie M - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en gerieflik.
Suikerbos se terugvoer
Hi Lelanie,
Dankie vir die goeie terugvoer.
Net vir jou inligting, daar is 'n waaier in die hoofslaapkamer se kas.
Rencia V - Okt 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Suikerbos se terugvoer
Hi Rencia, ek is bly julle het lekker gebly.
Zetta J - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome. Dit was soos huis maar net op 'n ander plek.
Lees meerSuikerbos se terugvoer
Baie dankie Zetta. Julle voel soos familie. Dit was baie lekker om julle by Suikerbos te ontvang.
Willem D - Sep 2019
Algehele gradering
Soos die Engelsman sê: "It's a home away from home".
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Michelle E - Sep 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie, bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet Hoop ons sien julle gou weer.
Jeanne-marie B - Aug 2019
Algehele gradering
Well organised and clean. Enjoyed our stay very much.
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensensie. Hope to see you again.
Anica S - Aug 2019
Algehele gradering
SO mooi, netjies en veilig!
Suikerbos se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Heleen S - Aug 2019
Algehele gradering
Smaakvol! Ons was baie beïndruk.
Suikerbos se terugvoer
Dankie vir die resensie, Heleen. Ons vertrou julle het lekker gebly.
Malinda S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Suikerbos se terugvoer
Hi Malinda.
Bly julle het lekker gebly, hoop om julle weer te sien.
Marieza B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly sal definitief weer kom.
Suikerbos se terugvoer
Beste Marieza,
Ons is bly julle het die tydjie by Suikerbos geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Suikerbos
Deon V - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike diens en veilig.
Suikerbos se terugvoer
Hoop om julle gou weer te sien by Suikerbos.
Ronel C - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige moderne verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie, Ronel. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Natalie M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en meer as wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies met klem op fyn detail.
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Rina M - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies en waarde vir geld.
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Riette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome!
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Gawie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld!
Suikerbos se terugvoer
Beste Gawie,
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Hoop om julle weer te sien.
Mike V - Nov 2019
Algehele gradering
Veilig, netjies, skoon.
Suikerbos se terugvoer
Hi Mike,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Net dat jy dalk 'n volgende keer weet, daar is 'n waaier in die hoofslaapkamer se kas.
Rozaan D - Aug 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Suikerbos se terugvoer
Rozaan, bly julle het die verbkyf geniet.
Marié O - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige selfsorgwoonstel, uitstekend toegerus.
Suikerbos se terugvoer
Baie dankie Marie.
Kenau O - Aug 2019
Algehele gradering
A mom's ideal accommodation!
Suikerbos se terugvoer
Kenau, ons hoop om julle weer as gaste te ontvang in die toekoms.
Ben V - Jul 2019
Algehele gradering
Veilige, gasvrye en netjiese verblyf.
Suikerbos se terugvoer
Hi Melinda,
Dankie vir die resensie, ons hoop om julle vele kere weer by Suikerbos te ontvang.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang