Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld - was slegs een aand, maar ons het dit baie lekker gevind. Suikerbos is uitstekend geleë, alles wat jy nodig het is daar, netjies en skoon, gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir verblyf indien ek weer besoek aan Gauteng sou bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Elize Dankie vir die resensie. Ons is bly julle het Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle weer.

Delané D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Eienaar is baie gasvry, plek is netjies. Gasvry en vriendelik ontvang. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Delane - you will always be welcome at Suikerbos.

Jolandie (johanna Maria) B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Skoon, netjiese woonstel, in die lekkerste veiligste omgewing. Tweede keer wat ons hier tuis gaan. Lieflike tuin, netjies en skoon. Die woonstel se dekor is uit die boonste rakke. Alles skoon en netjies en baie goed toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Jolandie, Bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Edna K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Goed gelee en veilige rustige verblyf. Baie netjies en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Edna, Ons is bly julle het Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Gerhard H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Amazing baie modern plek en baie mooi. Wat 'n baie baie lekker plek. Parking knap vir 'n groot motor, anders is die plek amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Gerhard Dankie vir die resensie. Jammer jy het die parkering as knap ervaar.

Casper D
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik en gemaklik. Baie gemaklik oornag saam met my tienerseun. Die eenheid is volledig toegerus vir langtermynverblyf en het lanklaas so 'n volledige eenheid ervaar met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Rassie, bly julle het Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Alta V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Rustig en veilig. Pragtige plek. Rustig en veilig. Ons het heerlik gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat in die stad moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Alta, hulle was goeie gaste wat goed kommunikeer. Hulle is altyd welkom by Suikerbos.

Corine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Pragtige plek. Baie lekker gebly. Pragtig veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Corine Dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet. Sien julle weer.

Philip K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker, rustige omgewing, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Philip Bly julle het die rustige omgewing geniet.

Ronel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie tevrede. Was skoon, ruim en goed toegerus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Suikerbos
Ronel, hulle was aangename gaste om te huisves. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847c24f6ad07c96d4f8404d9e1d44fe42697e9930ac10ee012801169ebed36460e73a51889bae49db59bcce97ecbb60f998c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 124 5 1 5 653 Mabel Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78941 28.303272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang