Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbos

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Suikerbos is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang langs die hoofhuis in 'n sekuriteitslandgoed in Garsfontein, Pretoria. Suikerbos is net 4 km van Menlyn Maine af en naby die N1. Dit is ook naby verskeie hospitale en skole. Hierdie eenheid maak van sonkrag gebruik, dus is daar altyd krag en die WiFi, TV en ligte sal aanhou werk. Die lugversorging sal nie tydens beurtkrag werk nie, maar ekstra waaiers is beskikbaar.

Die eenheid het 2 slaapkamers wat oor die tuin uitkyk waarvan een 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens het. Alle linne, handdoeke en komplimentêre sjampoe, stortjel en room word voorsien. Ekstra komberse is vir elke bed beskikbaar asook elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, sowel as 'n wasmasjien. Gatse moet hul eie seeppoeier saambring.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, ketel, oond, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus.

In die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv Compact Plus-kanale. Daar is ook onbeperkte hoë spoed WiFi, lugversorging, en sekuriteitsvensters.

Die eenheid deel 'n motor-ingang met die hoofhuis, maar het sy eie aangewese parkeerplek. Geen sleepwaens word toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Elize L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld - was slegs een aand, maar ons het dit baie lekker gevind. Suikerbos is uitstekend geleë, alles wat jy nodig het is daar, netjies en s...
Sien meer
Jul 2024
Delané D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Eienaar is baie gasvry, plek is netjies. Gasvry en vriendelik ontvang. Baie netjies en gerieflik.
Jul 2024
Jolandie (johanna Maria) B
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjiese woonstel, in die lekkerste veiligste omgewing. Tweede keer wat ons hier tuis gaan. Lieflike tuin, netjies en skoon. Die woonstel se de...
Sien meer
Jul 2024
Edna K
Gesin met klein kinders
5.0
Goed gelee en veilige rustige verblyf. Baie netjies en stylvol.
Jun 2024
Gerhard H
Saam met vriende
5.0
Amazing baie modern plek en baie mooi. Wat 'n baie baie lekker plek. Parking knap vir 'n groot motor, anders is die plek amazing.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Suikerbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 653, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847c24f6ad07c96d4f8404d9e1d44fe42697e9930ac10ee012801169ebed36460e73a51889bae49db59bcce97ecbb60f998c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 124 5 1 5 653 Mabel Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78941 28.303272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang