Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbosrant Sleep & Go

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Daniel N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

I loved everything about the place. I don't have any comments regarding this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombuso B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable relaxing. Always clean, cosy and comfortable. It is always better than the previous time. It's our second home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nexus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful, peaceful, easy, relaxing. Absolutely beautiful place! Booking was a dream, and everything went so smoothly! Will definitely be back when we are in the area again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig, stil en aangenaam. Ons het lekker gebly. Het om voor 14h00 in te gaan. Dit was gereed al 12h00 vir ons en baie vriendelike ontvangs. Ook gereël vir ontbyt en dit was ook heel skaflik. Sal net wil weet waar sou 'n mens geeet het as dit gereën het, want die ontbytplek is 'n oop stope.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbosrant Sleep & Go
Goeienaand Neels. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons sou vir julle op jul eie stoep wat onderdak is, ontbyt bedien het of by die hoofstoep by die swembad. Die bosveldkombuis is nie onderdak nie, soos jy tereg noem. Ons sou nie gewou het dat julle nat word in die reën nie. Kom kuier asb. weer. Vriendelike groete, Marietjie

Busi P
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

We had an awesome stay. It was amazing, we enjoyed our stay with my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Baie dankie. Ons was maar min daar, maar met WhatsApp het julle so mooi gereël selfs met ons wat laat ingekom en weer vroeg gegaan het. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker en aangename ervaring gewees. Die kamer en perseel was skoon en netjies. Die incheck- en uitcheck-proses was perfek. Die ontbyt was smaaklik en genoeg, en hulle het baie moeite gedoen met alles. Die bed het baie lekker geslaap, maar die kussings was te hard en te sag. Ek sal voorstel om die foonetiket van die personeel bietjie aan te pas, alhoewel hulle steeds baie vriendelik en behulpsaam was. Ek sal Suikerbosrant beslis aanbeveel en sal weer in die nabye toekoms daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Suikerbosrant Sleep & Go
Goeiedag Christo, baie dankie vir jou moeite om die resensie te skryf. Ek stem saam met jou oor die kussings; ons sal dit opgradeer en meer moeite doen met die opleiding van die personeel wat aan diens was. Vriendelike groete, Marietjie.

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker gekuier. Is 'n baie rustige plek en veilig. Hou van privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gullian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Pleasant. Friendly service and good hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier-weg Erf 492, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFUGzrzfrJzkkfczaX6Hqru5NlYX8ysYwd9E1TdVW6XojkbZ0t0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Reier Road Plot 492 Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.669235149413 28.336081168101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang