Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbosrant Sleep & Go

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Celize E
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly en die kamers het alles wat mens nodig sal hê. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

I loved everything about the place. I don't have any comments regarding this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombuso B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable relaxing. Always clean, cosy and comfortable. It is always better than the previous time. It's our second home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nexus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful, peaceful, easy, relaxing. Absolutely beautiful place! Booking was a dream, and everything went so smoothly! Will definitely be back when we are in the area again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig, stil en aangenaam. Ons het lekker gebly. Het om voor 14h00 in te gaan. Dit was gereed al 12h00 vir ons en baie vriendelike ontvangs. Ook gereël vir ontbyt en dit was ook heel skaflik. Sal net wil weet waar sou 'n mens geeet het as dit gereën het, want die ontbytplek is 'n oop stope.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbosrant Sleep & Go
Goeienaand Neels. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons sou vir julle op jul eie stoep wat onderdak is, ontbyt bedien het of by die hoofstoep by die swembad. Die bosveldkombuis is nie onderdak nie, soos jy tereg noem. Ons sou nie gewou het dat julle nat word in die reën nie. Kom kuier asb. weer. Vriendelike groete, Marietjie

Rina G
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Skoon, netjiese akkommodasie. Netjiese tuin. Vriendelike diens. Skoon en gemaklike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busi P
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

We had an awesome stay. It was amazing, we enjoyed our stay with my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Baie dankie. Ons was maar min daar, maar met WhatsApp het julle so mooi gereël selfs met ons wat laat ingekom en weer vroeg gegaan het. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier-weg Erf 492, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFUGzrzfrJzkkfczaX6Hqru5NlYX8ysYwd9E1TdVW6XojkbZ0t0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Reier Road Plot 492 Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.669235149413 28.336081168101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang