Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbosrant Sleep & Go

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Suikerbosrant Sleep & Go
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Daniel N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N

I loved everything about the place.

I don't have any comments regarding this.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nombuso B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso B

Comfortable relaxing.

Always clean, cosy and comfortable. It is always better than the previous time. It's our second home.

Nexus C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nexus C

Beautiful, peaceful, easy, relaxing.

Absolutely beautiful place! Booking was a dream, and everything went so smoothly! Will definitely be back when we are in the area again!

Neels G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G

Rustig, stil en aangenaam.

Ons het lekker gebly. Het om voor 14h00 in te gaan. Dit was gereed al 12h00 vir ons en baie vriendelike ontvangs. Ook gereël vir ontbyt en dit was ook heel skaflik. Sal net wil weet waar sou 'n mens geeet het as dit gereën het, want die ontbytplek is 'n oop stope.

Suikerbosrant Sleep & Go se terugvoer

Goeienaand Neels. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons sou vir julle op jul eie stoep wat onderdak is, ontbyt bedien het of by die hoofstoep by die swembad. Die bosveldkombuis is nie onderdak nie, soos jy tereg noem. Ons sou nie gewou het dat julle nat word in die reën nie. Kom kuier asb. weer. Vriendelike groete, Marietjie

Suikerbosrant Sleep & Go
Busi P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Busi P

We had an awesome stay.

It was amazing, we enjoyed our stay with my friends.

Pieter R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie dankie. Ons was maar min daar, maar met WhatsApp het julle so mooi gereël selfs met ons wat laat ingekom en weer vroeg gegaan het.

Groete.

Christo S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Lekker en aangename ervaring gewees.

Die kamer en perseel was skoon en netjies. Die incheck- en uitcheck-proses was perfek. Die ontbyt was smaaklik en genoeg, en hulle het baie moeite gedoen met alles. Die bed het baie lekker geslaap, maar die kussings was te hard en te sag. Ek sal voorstel om die foonetiket van die personeel bietjie aan te pas, alhoewel hulle steeds baie vriendelik en behulpsaam was. Ek sal Suikerbosrant beslis aanbeveel en sal weer in die nabye toekoms daar wil oornag.

Suikerbosrant Sleep & Go se terugvoer

Goeiedag Christo, baie dankie vir jou moeite om die resensie te skryf. Ek stem saam met jou oor die kussings; ons sal dit opgradeer en meer moeite doen met die opleiding van die personeel wat aan diens was. Vriendelike groete, Marietjie.

Suikerbosrant Sleep & Go
Gerhard K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Lekker gekuier.

Is 'n baie rustige plek en veilig. Hou van privaatheid.

Gullian V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gullian V

Pleasant.

Friendly service and good hospitality.

Lizette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Dit was perfek vir 'n paar gesinne wat saam wou kuier.

Alles was baie goed georganiseer. Ek hou van die kode/remote-sisteem. Die boskombuis kort bietjie aandag. Yskas in die boskombuis - dit sal nice wees as daar 'n yskas net vir gaste se gebruik was. Storte is skoon en netjies. Die mooiste tuin met lugplante en goed versorgd.

Gift Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gift Z

Great.

It was wonderful and peaceful.

Nombuso B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso B

Peaceful.

Will definitely come again and my friends will consider it.

Cherise A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise A

Baie lekker gebly.

Baie mooi kamers. Skoon en netjies. Ontbyt was heerlik. Bula was 'n baie goeie security guard!

Willem L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Baie lekker.

Diens was goed. Ons het baie lekker gebly. Dit is baie skoon en netjies.

Laurren A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurren A

Beautiful, tranquil place and exceptional value for money. Spotlessly clean with many thoughtful touches and excellent amenities.

Highly recommend this beautiful place. Excellent value for money.

Gerda C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Netjies en rustige kuier, die bed was groot en baie gemaklik.

Ons was eers 'n bietjie versigtig oor die area, maar het toe baie veilig gevoel met goeie sekuriteit. Die eenheid was goed toegerus en ruim met 'n stoepie voor. Die tuine was mooi en die diens was baie goed.

Alida P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Baie gerieflik, mooi en skoon verblyf met vriendelike diens.

Dis verblyf is vir seker waarde vir geld met heerlike, groot en gerieflike kamers. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam!

Sharazon B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharazon B

Wow, amazing.

Ek wil net 'n groot dankie se aan Marietjie wat die ekstra mile gegaan het met als wat ek voor gevra het en heel wat meer as wat ek gevra het. Sy en haar span is really amazing. Sal definitief terug gaan as ek kan.

Pierre H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H

Baie lekker.

Het dit geniet. Geen probleme. Sal weer daar gaan bly.

Neliske V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neliske V

Baie lekker gebly. Kamer is pragtig.

Plek is pragtig. Sal aanbeveel.

Talitha N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha N

Vooraf kommunikasie was uitstekend, asook die ontvangs. Verblyf was baie gemaklik veral omdat daar nie onderbrekings is tydens beurtkrag nie.

Die woonstel was wonderlik groot en gemaklik ingerig. Ons was slegs 3 in die woonstel so dit was gerieflik en goed ingerig so hier en daar dalk 'n matras wat nie vir ons geskik is nie, maar die matrasse waarop ons geslaap het was uitstekend. 'n Groot pluspunt is die feit dat jy nie weet van beurtkrag nie, want hulle het ondersteuning daar. 'n Wonderlike vullende ontbyt is verskaf teen ekstra koste wat die moeite werd is. Als was wonderlik, al wat my man gepla het was die parkering was 'n probleem, veral as jy 'n groot voertuig het sukkel jy so 'n bietjie.

Carin W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Gerieflik vir oorslaap.

Skoon, veilig en goed geleë.

Lischa-lee S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lischa-lee S

Was amazing.

Was daar saam my verloofde net voor ons getrou het en die kamer was so mooi gemaak en alles was perfect. Sal enige tyd weer. Het in kamer 6 gebly en sal dit aanbeveel vir almal.

Britney S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Britney S

Kuier was kort maar die kamer was lekker groot. Die geriewe is uitstekend. Dit was baie gemaklik.

Ons het 2 waaiers gehad in die kamer en dit was nogsteeds baie warm. Ek glo 'n aircon sou wonders vir ons gedoen het. Die plek is baie netjies, skoon en goed uitgelê. Sal definitief die akkommodasie aanbeveel en weer boek.

Monica N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monica N

Skoon en behulpsame diens.

Vinnige hulp. Daysie was baie behulpsaam en maak lekker ontbyt.

Monica M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Aangename, rustige atmosfeer.

Aangename, rustige omgewing met goeie en vriendelike diens.

Dave C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave C

As the name states, easy Sleep & Go.

Neat, clean, efficient. No fuss.

Juan-pierre H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan-pierre H

Rustig.

Sal weer daar oorslaap.

Koos V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Beautiful room, stunning gardens, friendly hosts.

Marietjie kept us up to date with need to know information before our arrival which made checking in a breeze. The romantic setting of the room is beautiful. Sitting on the balcony with a sundowner or an early morning cup of coffee overlooking the garden was tranquil.

Danlee L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danlee L

Awesome!

The place was amazing. Thanks to Marietjie for her hospitality and great place.

Quinton W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton W

Baie netjies en gerieflik met alles wat ek nodig gehad het.

Was tevrede met alles.

Nikita H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita H

Perfect B&B for an overnight stay.

We chose Suikerbosrant B&B to stay over after we had a Christmas function nearby, instead of driving home late at night. It was perfect for what we needed and the service was amazing and friendly.

Fabian F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian F

Good and friendly.

We will go there again.

Ansa S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa S

'n Veilige, warm atmosfeer en pragtige tuin.

Die gasvrou was baie akkomoderend met versoeke en het ons gehelp waar sy kon. Ons kamer was goed ingerig en die stoep het 'n heerlike en mooi uitsig oor die plot gehad. Daar was hier en daar dingetjies uit plek uit maar, soos ek sê, die gasvrou het seker gemaak dat alles uitgesorteer was en het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Ek sal verseker weer daar gaan oornag en beveel dit vir enige iemand aan.

Gabriela R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriela R

Lovely place.

Loved it, thank you for the hospitality.

Annerie N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie N

Swak kliëntediens.

Die kamers was mooi maar die gastehuis was nie akkommoderend nie. Ek het die ou prys nog betaal. Het gevra of 'n paar ure bietjie vroeër die kamer mag gebruik vir my man om klaar te maak vir ons troue. Ons sou R800 moes betaal om dit moontlik te maak omdat sy gevolg ook daar sou wees. Ek moes toe 'n ander gastehuis vra en hulle was akkommoderend rakende dit teen geen ekstra kostes om vroeër in te gaan nie. Dit was wel nie so mooi nie en 3 keer die afstand van ons venue af so dit was nie 'n lekker ervaring nie.

Suikerbosrant Sleep & Go se terugvoer

Goeiedag Annerie, ek is so jammer vir jou slegte ervaring. Soos ek aan jou verduidelik het as ek julle sou laat vroeer in book verloor ek die vorige aand se geld. Ons werk op 14h00 in check en 10h00 uitcheck. (Daarom gee ek afslag vir as gaste di vorige dag al wil inbook) My gaste wat vrydag aand gebly het het eers 10h00 vertrek saterdag oggend. Ons is bai gesteld op ordentlik skoonmaak voor ons volgende gaste opdaag. Gewoonlik vra ek so R85 vir elke ekstra uur per Unit maar jou versoek was dat 6x mans in my Bridal room aantrek, en in daardie spesifieke Unit was net n couple en 1x kind gebook. So di prys was so hoog vir pp. Jy was ook nie een van die gaste wat by my ingebook het nie. Die booking is namens jou gemaak. Jammer ook dat ek nie jou versoek om gaste van buite af te kon akkomodeer het vir ontbyt, nie. ons is nie n Restaurant nie en ontbyt is net vir ons gaste wat oorbly, met die Covid reels sou dit ook nie gewerk het nie. Dnki vir die moeite met jou review, dit help altyd ander opkomende besprekings om te weet wat hier aangaan.

Suikerbosrant Sleep & Go
Elize O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Rustigheid gewaarborg.

Heerlike rustydjie gehad. Eenheid is pragtig, hoofslaapkamer se bed voel soos jou eie bed. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Quenene W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quenene W

Wonderlike fasiliteite en ongelooflike goeie diens.

Die landskap en natuurskoon is asemrowend mooi. Die eenheid (2) was volledig toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n naweekbly. Baie ruim eenheid met massiewe bed in die hoofslaapkamer en 2 3/4 beddens in die leefarea. Ontbyt was heerlik. Ons was 'n gesin van 5 met 'n babatjie van onder 'n jaar oud en het die verblyf meer as aangenaam ervaar. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Melanie A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A

Excellent stay!

Chalet is spacious with comfortable beds. My kids especially loved Bulla and can't wait for us to book again to see him. All in all we enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf!

Die chalet is ruim met gemaklike beddens. My kinders was veral lief vir Bulla en kan nie wag dat ons weer bespreek om hom te sien nie. In geheel het ons ons verblyf baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Debbie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Beautiful, peaceful and serene.

Beautiful, clean, spacious and a wonderful location.

Riekie Z - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie Z

Baie gerieflik, rustig met pragtige tuine en baie oulike en effektiewe personeel.

Ons het baie lekker geslaap, was ongelukkig nie gedurende die dag.

Amos M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amos M

Home sweet home.

Before checking in,throughout the process of arrival was on point,the staff is so supportive, wow. Cleanness and space is so amazing,the view of nature and the sounds of birds in the morning. This house is way too worthy for the price,we actually paid less than we are offered. Thanks to the team who helped us to stay at Suikerbosrant B&B and the staff as a whole.

Luzaan L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan L

Vriendelikste, mees tegemoetkomende ontvangs, verblyf en waarde vir geld.

Ons het net oornag-verblyf gesoek vir 'n Saterdagaand, ons was 8 volwassenes en 4 kinders tussen 7 maande en 12 jaar. Marietjie-hulle het ons so mooi akkomodeer, die kamers was baie gerieflik en kon sien daar is baie moeite ingesit. Norman, die sekuriteitswag was so vriendelik en behulpsaam, ons het eers laat die aand ingeteken. Ontbyt die volgende oggend was tops en baie gesellig. Regtig vriendelike diens, netjies en meer as waarde vir geld!

Elaine O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O

Absoluut fantasties!

Al wat ek kan se is: wow. Die kamers was ongelooflik netjies en lekker snoesig. En die gasheer en gasvrou was absoluut fantasties (en so ook die hondekinders)! Dit is baie beslis die beste gastehuis waar ons nog tuisgegaan het.

Leon D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Ongelooflik rustig en netjies.

Die gasvryheid van Marietjie en Johan kan nie beskryf word nie. Die personeel Filistus en Norman is baie behulpsaam en Filistus se ontbyt is puik gewees. Dan die verblyf 'n mens kan nie vra vir netjieser nie. Dit was regtig 'n ongelooflike naweek. Klaar besig om te kyk wanneer ons weer kan gaan.

Ria M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Was really nice. Staff friendly. Everything we needed.

Lovely stay. Comfortable. All we needed was supplied. Friendly and helpful staff. Will recommend for sure.

Sarel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Baie netjies, goed versorgde eenheid, skoon.

Netjies, goed geleë, vriendelik.

Neville T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville T

Rustic.

Is presies wat geadverteer word, ontbyt kan minder olie hê.

Nicole K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K

Baie gerieflik vir 'n nabygeleë troue.

Die eenheid het ons verwagtinge oorskry. Dit was skoon, netjies en uitstekende waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar bespreek as ons 'n troue in die omgewing het.

Madi L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madi L

Ons is aangenaam verras.

Ons het in die bruidskamer gebly en was aangenaam verras deur die luuksheid ten spyte van die goedkoop tariewe.

Bianca V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Dit was die lekkerste verblyf by 'n gastehuis ooit.

Ons het verloof geraak by Suikerbosrant B&B. Die staf was amazing en die diens was awsem. Die kamer was pragtig en skoon en netjies. Ontbyt was lekker. Enige iets wat jy nodig het, vra net en die staf sal jou help. Baie dankie aan almal by Suikerbosrant B&B vir die wonderlike paar dae wat ons daar kon bly en baie dankie vir al die moeite wat julle gedoen het vir ons verlowing, julle is awesome.

Lily M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily M

Beautiful environment.

Out of the city hecticness, very relaxed venue and romantic.

Andries J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

Lekker ontspannend en vriendelike mense wat mens warm verwelkom.

Die tuin woonstel waarin ons as gesin gebly het was baie mooi en netjies. Ons kon 'n lekker warm stort of bad vat na die lang dag se reis en die kinders kon darem bietjie TV kyk. Daar is braai geriewe en 'n oond en stoof. Ons moes ongelukkig die volgende oggend vroeg weer verder reis, maar ek sal hulle enige tyd aanbeveel!

Marius G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G

Baie rustig.

Veilig, rustig en netjies met nabygeleë winkels.

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier-weg Erf 492, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFUGzrzfrJzkkfczaX6Hqru5NlYX8ysYwd9E1TdVW6XojkbZ0t0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Reier Road Plot 492 Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.669235149413 28.336081168101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang