Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbossie 82

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Berni C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlike kuiers op 'n pragtige stoep met die mooiste uitsig. Pragtige huis met die mooiste uitsig. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en alles mooi uitgewys. Baie netjies en skoon, beddens het heerlik geslaap. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Excellent. The house was very tastefully appointed and exceeded out expectations. The attention to detail was impressive. The view was phenomenal and we were very appreciated of the balcony. Great value for money and would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Dit was aangenaam en pragtig! DIe uitsig is 'n wenner en die huisie is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Suikerbossie 82
Good Day Johannes. Thank you for your review. To get a 5 out of 5 score always boosts the ego a little bit. We hope that you will be using our services again very soon.

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Pragtige woonstel met ‘n asemrowende uitsig oor die see! Pragtig gemeubileer met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik op die beskutte stoep gebraai terwyl ons ‘n ongelooflike uitsig oor die see gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Suikerbossie 82
Hi Nicolene, baie dankie vir jou resensie, ons is so bly om te hoor julle kon lekker braai en oor die see uitkyk. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Die HostAgents span.

Frederick Nicolas O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Uitsig! Die huis is baie huislik en gerieflik ingerig. Ons het heerlik gekuier op die dek met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai. Lieflike vakansieplekkie en ons sal weer en weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Pragtige, netjiese huis met asemrowende uitsig! Die blyplek het al die geriewe wat ons nodig gehad het en nog meer. Skoon en netjies en naby genoeg aan alles. Dis 'n pragtige plek en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel solank jou gesondheid jou toelaat om die trappe te klim. Groot dankie aan Denise wat ons so vriendelik ontvang het en seker gemaak het dat ons 100% gelukkig was met ons plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caslynn H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Die verblyf was awesome! Wil net weerens sê baie baie dankie an Suikerbossie, ons het dit so geniet! Die plekkie is pragtig en die uitsig is asemrowend. Ook 'n groot dankie aan Denise, sy het ons lekker ontvang en baie vriendelik. Denise dankie vir al die grappies, my maats kon nie uitgepraat raak nie. Suikerbossie sal ons definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Dit was bo-natuurlike lekker en uitsig oor die see is baie mooi. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iwan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Rustig, mooi see-uitsig. Wat 'n fantastiese selfsorg-akkommodasie. Die gasvrou, Denise, het ons so goed verwelkom. Baie dankie vir die stunning verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Suikerbossie 82
Hi Iwan, Thank you for your review and staying with us at Suikerbossie 82. We hope to see you again soon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossierylaan 82, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF4hL6o3k2uu9LmafmjcKA9QY10sHrrojV8YcJ3lVlKpOFji7mE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 620 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 82 Suikerbossie Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.168643153769 18.853386938658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang