Suikerbossie 82
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 715
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Berni C - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike kuiers op 'n pragtige stoep met die mooiste uitsig.
Lynette C - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent.
Johannes H - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam en pragtig!
Suikerbossie 82 se terugvoer
Good Day Johannes. Thank you for your review. To get a 5 out of 5 score always boosts the ego a little bit. We hope that you will be using our services again very soon.
Nicolene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige woonstel met ‘n asemrowende uitsig oor die see!
Suikerbossie 82 se terugvoer
Hi Nicolene, baie dankie vir jou resensie, ons is so bly om te hoor julle kon lekker braai en oor die see uitkyk. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Die HostAgents span.
Frederick Nicolas O - Nov 2019
Algehele gradering
Uitsig!
Frikkie C - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese huis met asemrowende uitsig!
Caslynn H - Jul 2019
Algehele gradering
Die verblyf was awesome!
Jeremy K - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was bo-natuurlike lekker en uitsig oor die see is baie mooi.
Iwan B - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, mooi see-uitsig.
Suikerbossie 82 se terugvoer
Hi Iwan,
Thank you for your review and staying with us at Suikerbossie 82.
We hope to see you again soon
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbossierylaan 82, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang