Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbossie Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Suikerbossie Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ina G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Juweel in Bloemfontein!

Ons 2de besoek en weereens puik diens. Kamer is luuks en ruim!

Millie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie D

Alles was skoon, netjies en smaakvol ingerig.

Alles was skoon, netjies en smaakvol ingerig. Ons het daar oornag na 'n troue, so het glad nie gebruik gemaak van ander geriewe nie. Slegs gestort en geslaap.

Lindie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Pragtige verblyf. Alles is skoon en netjies.

Die matrasse op die beddens was besonder hard en het nie vir 'n goeie nagrus gesorg nie. Verder was die verblyf pragtig netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Dorette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Puik verblyf.

Baie vriendelik ontvang deur hul bestuurder. Gerieflike, ruim kamer.

Francois G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Oornag vanaf Kaap tot Natal.

Baie netjies en skoon. Baie goeie kliëntediens. Baie lekker oornagplek tussen Kaap en Gauteng/Natal.

Dorette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Gerieflike verblyf vir volwassenes.

Die trap vanaf die parkeerarea na die kamer is baie hoog en redelik gevaarlik vir babas, kleuters en ouer persone. Dalk kan die eienaars oorweeg om 'n ekstra trap aan te bou?

Illze L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illze L

One of the best places to stay!

There were bottles and glasses, but no drinking water, cereal but no spoons or cereal bowls. We arrived in total darkness and had to find our way with 1 lamp. Lamps on bedside tables did not work and the desk lamp had no 2-point plug to use.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Hi Ilzed
Ongelukkig neem gaste items uit kamers en ons is nie altyd bewys daarvan nie.

Suikerbossie Guesthouse
Charlotte L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Huis weg van die huis.

Sal definitief aanbeveel. Rustig, netjies en skoon.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Suikerbossie Guesthouse
Jacobus M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus M

Gerieflike kamer. Stil area met veilige parkering.

Ons het lekker gebly vir 5 aande. Kamer is baie gerieflik en baie stil area. Waarde vir geld met vriendelike diens. Sal weer daar bly.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie altyd so welkom.

Suikerbossie Guesthouse
Zelda E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda E

Rustig en pragtig.

Die gesinskamer was pragtig, heerlike beddens en die groot bad 'n pluspunt. Yslike groot badkamer. Koffie/tee geriewe was lekker met beskuit by. Ongelukkig het DStv nie beide aande gewerk nie en met tieners was dit 'n probleem! Gebottelde water sou ook iets wees waaraan die eienaars kan dink.

Stephanie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie M

Gemaklik.

Baie netjies en luuks met ’n lekker TV en groot badkamer.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Hannelle L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelle L

Netjies en gerieflik, in stil area.

Verblyf is baie modern, skoon en netjies. Op 'n kleinhoewe geleë in 'n pragtige area. Ons het die rustigheid net buite die stad geniet. Kommunikasie uitstekend. Eetplek naby geleë wat aanbeveel word was heerlik. Baie dankie.

Anna-marie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

'n Heerlike gevoel van: Hier kan ek lekke ontspan.

Dit is die mooiste gastehuis met 'n heerlike gevoel van: Hier kan ek lekke ontspan en hier wil ek lekke slaap.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ons waardeer. Altyd welkom

Suikerbossie Guesthouse
Jerine D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D

Baie lekker en rustig.

Goeie diens, mooi en groot kamers. Sal defnitief weer daar bly.

Ancois S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois S

Gerieflik en ruim.

Pragtige kamers, baie ruim en so netjies! Als was heerlik! Ons sal beslis weer kom kuier.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie waardeer altyd so welkom.

Suikerbossie Guesthouse
Daniel D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Puik.

Suikerbossie het aan al ons verwagtinge voldoen en die span het uit hul pad gegaan om ons enkele versoeke te akkommodeer!

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Daniel, baie dankie. Jul is altyd so welkom. Groete, Suikerbossie Guesthouse.

Suikerbossie Guesthouse
Ben K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K

Ons het heerlik gebly en baie hartlik verwelkom.

Warm water was 'n probleem. Hopelik sal dit uistorteer kan word. Sal beslis in die toekoms weer oorbly.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Dankie Ben.
Ongelukkig as gastehuis vol is is dit soms probleem veral groot gesinne.

Suikerbossie Guesthouse
Hugh S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh S

Netjiese, groot, skoon kamer met kwaliteit beddens.

Lekker gebly en vriendelik ontvang deur Morson. Die enigste "nadeel" is die ligging, wat pragtig is, maar baie moeilik is om by uit te kom. Gastehuis is 'n klipgooi van die N1, maar draaie van sowat 8 km moet gery word om dit te bereik. Google Maps wys twee ander baie kort roetes en het hulle probeer. Roetes is egter toegemaak deur privaat eienaars van ander eiendomme.

Greta W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W

Baie netjiese verblyf!

Heerlike verblyf, baie netjies en smaakvol en ruim! Mag ek aanbeveel om vadoeke en skottelgoedseep in kombuisie te voorsien?

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Hi Greta, dit sal definitief geïmplementeer word. Dankie vir jou resensie en positiewe terugvoer. Groete, Ilze.

Suikerbossie Guesthouse
Annelie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K

Het al twee keer daar gebly! En sal definitief weer.

Baie mooi, ruim kamers. Skoon en netjies. Rustige omgewing, naby alles. Vriendelike personeel.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie
Jy is altyd so welkom!
Groete
Ilze

Suikerbossie Guesthouse
Hennie N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Puik.

Modern, skoon en netjiese plek.

Makkie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie D

Fantasties, skoon, veilig, rustig en privaat.

Uitstekende verblyf. Hoogs aan te beveel.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Beste Makkie,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Julle is altyd welkom hier.

Groete,
Ilze
Suikerbossie Gastehuis

Suikerbossie Guesthouse
Elsha H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsha H

Baie netjies en stylvol!

N Heerlike naweek! Die verblyf was fantasties.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Groot plesier, dankie. Julle is altyd welkom.

Suikerbossie Guesthouse
Trudie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie M

Stunning guesthouse.

I loved this guesthouse. It is very classy and I cannot say one negative word about anything. I would definitely stay there again and would recommend it to all my family and friends. Very safe location also!

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Thank you, Trudie, we appreciate your feedback. You are always more than welcome.

Regards,

Suikerbossie guesthouse

Suikerbossie Guesthouse
Hannelie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Eersteklasverblyf.

Prentjie mooi dekor, luukse beddegoed en so gerieflik.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Dankie Hanellie,
Ons waardeer. Julle is altyd baie welkom.

Groete,
Ilze

Suikerbossie Guesthouse
Juanri S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanri S

Luuks, waarde vir geld, pragtig.

Luukse kamers, skoon en netjies. Baie beïndruk.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Dankie, ons is dankbaar vir julle terugvoer. Julle altyd baie welkom by Suikerbossie Gastehuis.
Groete,
Ilze

Suikerbossie Guesthouse
Tanya G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Uitstekende oornagverblyf.

Suikerbossie gastehuis was 'n baie aangename verrassing. Die gastehuis is baie sentraal geleë, naby 'n klein winkelsentrum en die kamers is werklik van 5-ster gehalte. Daar is veilige parkering en die diens, kommunikasie en ontvangs was uistekend vandat ons bespreek het tot ons vertrek het.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Beste Tanya,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Ons sien julle graag weer.

Groete,
Ilze

Suikerbossie Guesthouse
Susan L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Ons het bederf gevoel en die gasvrou was baie bedagsaam en vriendelik.

Alles was nuut en perfek. Pynlik netjies, dit het behoorlik gevoel of daar nog nooit iemand in die kamer geslaap het nie. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Ons is so bly dat jul ervaring positief en blywend was. Ons hoop om jul gou weer te bederf. Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit motiveer 'n mens om nog beter dienste te gee.

Groete

Ilze
Suikerbossie Guesthouse, Bloemfontein.

Suikerbossie Guesthouse
Jaco N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Baie goed.

Baie goed, nuut en netjies! Baie modern.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ons waardeer. Julle altyd baie welkom

Groete

Ilze
Suikerbossie

Suikerbossie Guesthouse
Sandra V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Dit was baie aangenaam.

'n Pragtige plek geleë in 'n baie mooi deel van Bloemfontein. Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar kom kuier.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Sandra. Ons waardeer dit. Ons verwelkom jul graag in die toekoms weer.
Ilze
Suikerbossie Guesthouse Bloemfontein

Suikerbossie Guesthouse
Karen C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen C

Vir seker aan te beveel.

Stort i.p.v. bad kan aanbeveel word.

Suikerbossie Guesthouse se terugvoer

Dankie Karen. Vra gerus as u volgende keer voor u bespreek watter geriewe bad of stort wat u verkies. Groete

Suikerbossie Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodland Hills Boulevard 2718, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3hJuPq3JFDFZt5bhVQwaq1ikjTHeKWDFMKBAyCvgiXVtUXs6vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 2718 Woodland Hills Boulevard Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.061395766034 26.173958480358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang