Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbossie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Juweel in Bloemfontein! Ons 2de besoek en weereens puik diens. Kamer is luuks en ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles was skoon, netjies en smaakvol ingerig. Alles was skoon, netjies en smaakvol ingerig. Ons het daar oornag na 'n troue, so het glad nie gebruik gemaak van ander geriewe nie. Slegs gestort en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtige verblyf. Alles is skoon en netjies. Die matrasse op die beddens was besonder hard en het nie vir 'n goeie nagrus gesorg nie. Verder was die verblyf pragtig netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Puik verblyf. Baie vriendelik ontvang deur hul bestuurder. Gerieflike, ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Oornag vanaf Kaap tot Natal. Baie netjies en skoon. Baie goeie kliëntediens. Baie lekker oornagplek tussen Kaap en Gauteng/Natal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Gerieflike verblyf vir volwassenes. Die trap vanaf die parkeerarea na die kamer is baie hoog en redelik gevaarlik vir babas, kleuters en ouer persone. Dalk kan die eienaars oorweeg om 'n ekstra trap aan te bou?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Illze L
1 nag
5.0
Des 2022

One of the best places to stay! There were bottles and glasses, but no drinking water, cereal but no spoons or cereal bowls. We arrived in total darkness and had to find our way with 1 lamp. Lamps on bedside tables did not work and the desk lamp had no 2-point plug to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Suikerbossie Guesthouse
Hi Ilzed Ongelukkig neem gaste items uit kamers en ons is nie altyd bewys daarvan nie.

Charlotte L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Huis weg van die huis. Sal definitief aanbeveel. Rustig, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Suikerbossie Guesthouse
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Jacobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Gerieflike kamer. Stil area met veilige parkering. Ons het lekker gebly vir 5 aande. Kamer is baie gerieflik en baie stil area. Waarde vir geld met vriendelike diens. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Suikerbossie Guesthouse
Baie dankie altyd so welkom.

Zelda E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Rustig en pragtig. Die gesinskamer was pragtig, heerlike beddens en die groot bad 'n pluspunt. Yslike groot badkamer. Koffie/tee geriewe was lekker met beskuit by. Ongelukkig het DStv nie beide aande gewerk nie en met tieners was dit 'n probleem! Gebottelde water sou ook iets wees waaraan die eienaars kan dink.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodland Hills Boulevard 2718, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3hJuPq3JFDFZt5bhVQwaq1ikjTHeKWDFMKBAyCvgiXVtUXs6vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 2718 Woodland Hills Boulevard Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.061395766034 26.173958480358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang