Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbossie Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodland Hills Boulevard 2718, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie stylvolle en moderne gastehuis bied gerieflike verblyf in Bloemfontein in die Vrystaat.

Suikerbossie Guesthouse het slaapplek vir 12 gaste in 2 gesinseenhede, 3 standaardkamers en 'n bruidsuite. Die gesinseenhede het 2 koningingrootte-beddens en die standaardkamers en die bruidsuite het elk 'n koningingrootte-bed.

Die gastekamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe. Die eenhede het elk 'n privaat ingang en parkeerplek.

Braaigeriewe kan op versoek gereël word.

Gaste kan besienswaardighede soos die Cheetah Experience, Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Schoeman Park Gholfklub en restaurante besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ina G
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel in Bloemfontein! Ons 2de besoek en weereens puik diens. Kamer is luuks en ruim!
Jul 2024
Millie D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was skoon, netjies en smaakvol ingerig. Alles was skoon, netjies en smaakvol ingerig. Ons het daar oornag na 'n troue, so het glad nie gebruik g...
Sien meer
Mrt 2024
Lindie D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige verblyf. Alles is skoon en netjies. Die matrasse op die beddens was besonder hard en het nie vir 'n goeie nagrus gesorg nie. Verder was die v...
Sien meer
Okt 2023
Dorette V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf. Baie vriendelik ontvang deur hul bestuurder. Gerieflike, ruim kamer.
Sep 2023
Francois G
Gesin met klein kinders
5.0
Oornag vanaf Kaap tot Natal. Baie netjies en skoon. Baie goeie kliëntediens. Baie lekker oornagplek tussen Kaap en Gauteng/Natal.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Woodland Hills Boulevard 2718, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Suikerbossie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodland Hills Boulevard 2718, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3hJuPq3JFDFZt5bhVQwaq1ikjTHeKWDFMKBAyCvgiXVtUXs6vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 2718 Woodland Hills Boulevard Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.061395766034 26.173958480358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang