Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbossie Sunset

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marga E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons beste besluit. Ons wens daar was meer sterretjies wat ons kon gee vir die pragtige plek. Een van ons lekkerste kuiers ooit! Sommige plekke is streng "self-catering", maar hier het ons 'n sepie en sjampoe gekry. Daar was ook tee om van te gebruik en die beste hier vir ons was die verskeidenheid boeke wat jou kon besig hou. Die uitsig slaan jou asem weg. Die gerieflike bed en beddegoed voer jou gemaklik weg na feetjieland. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Baie dankie vir jou terugvoer, Marga! Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie ook dat julle die huis so netjies gelaat het, dit word waardeer. Julle is welkom om enige tyd terug te kom!

Leandra L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Waar jou siel rustig kan raak. Baie baie vriendelik en behulpsaam, maak die mooiste pottery goed en jy kan dit sien in haar plek ook! Sal hulle vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Hello Leandra. Baie dankie dat jy tyd gemaak het om vir ons 'n review te gee. Ons is baie bly julle het die huis geniet en lekker gerus!

Annamarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absolutely breathtaking! I would recommend to everyone! Value for money! The pictures don't do it justice, the view is absolutely breathtaking! I would recommend this accommodation to anyone who enjoys the ocean/views/nature/birdlife/and of course art as well! Right down to the unique doorknobs on the cupboards and the little items that make this stay so special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Thank you so much for the lovely review, Annamarie! We are glad you had a great stay at our home and we look forward to hosting you again!

Dillon C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Baie wonderlik. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Hallo Dillon. Baie dankie vir jou review, ek waardeer dit dat jy tyd gemaak het daarvoor. Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Ettienne C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Asemrowende uitsig. Lyk presies soos die foto's. Sal graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Hi Ettienne. Baie dankie dat jy tyd gemaak het om vir ons 'n review te los! Ons waardeer jou positiewe terugvoer, en hoop om jou binnekort weer te verwelkom.

Sharlé V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie mooi uitsig! Baie dankie vir die lekker vakansie by julle! Ons het die huis en veral die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Suikerbossie Sunset
Hello Sharlé Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossierylaan 82, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e60aad17cb82191ec7aed776df8968b6366e66b37cab2f145c55224c1ddb3373a62176712acbea9df83517b4694221a2349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 82 Suikerbossie Drive Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.168634109614 18.853407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang