Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbosskuur Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ericka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Suikerbosskuur Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anne-marie G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie G

Goeie verblyf opsie vir werk reisigers sowel as vakansiegangers.

Die gasvrou is baie vriendelik en tegemoetkomend. Akkommodasie is goed toegerus met alles wat nodig is en definitief waarde vir geld.

Sannie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie D

Ek het die stilte op die plaas verskriklik geniet, pragtige plek!

Wat 'n fantastiese plek, is netjies, skoon en baie goed ingerig. Die eienaar was enigetyd beskikbaar vir navrae en enigiets wat ek wou weet. Ek kan hierdie plek enige tyd aanbeveel. En ek sal dit enigetyd weer besoek.

Jane L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L

Great!

Highly recommended! The accommodation was clean, and the hosts were incredibly accommodating and friendly. I felt safe and at peace throughout my stay, thanks to the tranquil environment. A perfect retreat for anyone seeking comfort and hospitality.

David B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Very comfortable including electric blankets on the beds.

Our accommodation was upgraded at no additional cost so that we could make a braai. Very accommodating hosts and great facilities.

Kobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Lekker veilige plaas verblyf.

Gasvrou duisend, het ons dadelik laat tuis voel met 'n hartlike welkom. Heerlik gebly in 'n plaasomgewing met alle geriewe tot jou beskikking. Kan baie beslis aanbeveel.

Jakkie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie L

Heerlike rustige blyplek met alles wat nodig is.

Baie lekker gebly. Baie rustig en mooi omgewing.

Johan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Gerieflik.

Gemaklik met alles wat ons nodig het. Omgewing baie mooi en doodstil.

Cathryn G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn G

A perfect halfway stop between KZN and Kruger.

Comfortable and cozy, the chalet had all we needed. It has a lovely outlook. The host was so hospitable.

Christa E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Dit was absoluut wonderlik.

Ons was verskriklik beïndruk met die ligging, asook die verblyf - luuks en als wat mens nodig het, was daar. Ons het heerlik piekniek gehou wat ons teen 'n fooi bekom het en weereens die mandjie se inhoud was van uitstaande gehalte en smaaklik. Dis rustig, stil en veilig, en die gasvrou was baie vriendelik.

Ian R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian R

The rooms were spotless and just what we needed.

It was a perfect overnight stop to Kruger. Would highly recommend Suikerbosskuur Accommodation.

Evan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan E

Gasvry, hartlik, heerlik.

Toe ons aankom het ons 'n ander ruimte gekry. Dit was 'n baie groter plek as wat ons geboek het. Dit het ons positief verras. Die ruimte het meer aandag aan skoonmaak nodig, maar alles was daar wat ons nodig gehad het. Ericka verstaan haar besigheid! Baie vriendelik en die kos was beter as restaurante. Die potholes na die plek toe vanuit Ermelo is lelik, soos Ericka ons gewaarsku het.

Muller R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller R

Skoon, vriendelike gashere en baie mooi.

Baie lekker gekuier op die plaas. As 'n mens lekker wil rus as jy ver pad ry, is dit net die plek.

Sue L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

Peaceful in the country.

We thoroughly enjoyed our stay at the rondavel. Its quite spacious and well-equipped. They also have a large function venue on the premises, great for parties, weddings, etc. The hosts were very friendly and welcoming, catering to our every need.

Suikerbosskuur Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ek is baie bly as julle lekker by ons gekuier het!

Suikerbosskuur Accommodation
Leonora V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora V

Boeregasvryheid op sy beste.

Baie dankie, Ericka, vir die hout om vuur mee te maak in die stofie in die kothuis op 'n baie koue somersdag (Ja, dis reg - somersdag!). En jou kos was heerlik.

Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rus en vrede.

Ons het lekker ontspan, vleisie op die kole gegooi en die Jericho- en Morgenstonddamme besoek vir 'n namiddagreisie.

Paul D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Stayed over en route, convenient and lovely caring friendly owner.

I needed a place to stay; Suikerbosskuur was very well priced. Comfortable and clean. The owner's (Ericka) hospitality was wonderful, even checking up on me after I had left to see how I had slept and whether everything was ok.

Gerhard G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Was baie lekker en rustig.

Die plekkie klim sommer net daar in jou hart in, dis so mooi en die omgewing is pragtig. By aankoms word ek sommer 'n gratis ontbyt vir die volgende oggend aangebied. Alles in die plekkie is in orde en die atmosfeer is wonderlik. Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan kuier.

Jan H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Lekker oop natuur en baie rustig.

Net een aand oorgeslaap.

Margaret E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret E

Such a peaceful and beautiful location.

We thoroughly enjoyed our 2 night stay. We will certainly return again when we have a chance. All our friends have heard about our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So 'n rustige en pragtige plek.

Ons het ons 2 nagte terdeë geniet. Ons sal beslis weer terugkom as ons 'n kans het. Al ons vriende het al gehoor van ons tyd daar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karin K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Homely and very clean country cottage in nature surrounding.

The cottage is very homely with antiques and spotless clean. The hospitality was extraordinary. Although I booked self-catering Ericka brought a homemade breakfast with egg and beacon, yogurt and juice. The surroundings are very quiet and peaceful with a view to the forest and grass. A place to relax and enjoy nature.

Johanna R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R

Stil en rustig, heerlik uitgerus.

Het sommer dadelik welkom gevoel. Ericka is baie gasvry. Het die hondekinders se kuiers geniet. Die plek is baie stil en rustig. Sal beslis aanbeveel.

Adele B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Rustigheid.

Vir 3 dae ingeboek met ontbyt en aandete op versoek. Baie tyd saam met kinders spandeer, omdat selfoon sein minimaal is en geen onderbrekings ervaar is nie. Baie dankie! Sal weer gebruik maak van Suikerbosskuur! Pragtige wêreld met vriendelike mense!

Athol K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Athol K

Very nice and clean.

We were very well received by the host. The rondawel is situated on a farm which was very relaxing being there. One was able to go for walks around the farm. A very nice stay.

Charlet V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V

Ongelooflik.

Fantasiese verblyf. Het dit baie geniet. Veral die plaas se stilte was hemels.

Anne W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne W

Wonderful weekend getaway!

We loved the farm ambience, with grazing cows and horses and dogs. We enjoyed the peace and quiet. The owners were very helpful and accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike naweekwegbreek.

Ons was mal oor die plaas-atmosfeer, koeie en perde wat wei en die honde. Ons het die stilte geniet. Die eienaars is baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lettie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie V

Dis die plek as jy wil rus.

Erica is baie behulpsaam en ons het die naweek ten volle geniet, dankie.

Edgar K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar K

Nice thatched rondawel with a view.

Nice coverted rondawel that provides all the facilities and self-catering requirements with a nice view of the farm in a private setting. We had a nice 4 night stay to explore the area by mountain bike.

Suikerbosskuur Accommodation se terugvoer

Thank you for the nice review! Come visit again.

Suikerbosskuur Accommodation
Suné C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné C

Dit was 'n oulike plekkie.

Mooi lapa op die rustige plaas, baie lekker gebly. Baie dankie.

Johann W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Gemaklike verblyf met persoonlike sorg.

Alles was skoon, netjies en in orde. Vriendelike en persoonlike diens was aan die orde van die dag.

Annelie L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Rus vir jou siel!

Dit is 'n heerlike plekkie om oor te bly, Erika het my baie welkom laat voel en die honde is baie vriendelik en rustig. Ek sal beslis weer hier kom kuier as ek deur ry na Sodwana. Die omgewing is pragtig om deur te ry. Die kombuis is heeltemal voldoende toegerus en die ontwerp van die huis is baie oulik. Ek het die lekker groot yskas baie waardeer aangesien ek heelwat kos by my gehad het. Die stilte op die plaas was wonderlik om te ervaar en ek het heerlik sterre gekyk in die aand. Jy het regtig lekker privaatheid maar die huis naby genoeg dat jy nog veilig voel veral ek wat vrou alleen daar was.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Eland Plaas, Amsterdam, 2375, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYWM2N2Q5LTQwMDktNDU0Zi1hNzNjLTA5ZGY0NjU1MDVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Glen Eland Farm Amsterdam 2375 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.650588698182 30.513678523477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang