Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suite 11-59

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 164, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suite 11-59 bied knus oornagverblyf en het 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is in die hartjie van Brooklyn, Pretoria geleë en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers aangesien dit naby die Universiteit van Pretoria is.

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en badseep word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis koffie, tee en beskuit word voorsien. Gaste wat graag wil werk, kan van die lessenaar en gratis WiFi gebruik maak.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die buitebraaigeriewe. Hierdie eenheid is naby hospitale, Brooklyn Mall en talle restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Leana S
Saam met vriende
5.0
Perfekte oorslaap. Alles was soos geadverteer. Het heerlik gebly.
Des 2023
Francette S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Skoon. Netjies. Keurig ,stylvol en pragtig. Vriendelik. 100%.
Jul 2023
Gert S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese verblyf en 'n aangename gasvrou. Ons het baie lekker gebly en Mareza het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak.
Jul 2023
Rikus O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Very nice and beautiful place. Awesome and kind owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Fd H
Saam met lewensmaat
1.8
Baie onaangenaam. Ons het nie tweede keer daar geslaap nie. Baie klein parkeerplek. Geen ligvoorsiening. Baie warm gekry. Stort is vir 'n baie klein p...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mareza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 164, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Suite 11-59 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 164, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881516625598714c9e1ca874f0769b39636f60640b712c5d8e87a92324ec2aeb8cb88f40619401189f1991def085ad23b7fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 164 Marais Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.76546160444 28.237142194046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang