Suites on 74
Beskrywing
Paperbark beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n leefarea met 'n kombuis. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n TV, 'n enkelbed en 'n slaapbank, Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is 'n toegeboude stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Frangipani is 'n tweeslaapkamereenheid met 'n aparte sitkamer, kombuis en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel. Buite is 'n onderdakstoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelvolume-solderwoonstel het 'n hoofslaapkamer op die tussenvlak met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte toilet en 'n tweede slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n rusbank vir 'n kind op die grondverdieping. Die grondverdieping het ook 'n TV en 'n kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelvolume-solderwoonstel het 'n hoofslaapkamer op die tussenvlak met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte toilet en 'n tweede slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank op die grondverdieping. Die grondverdieping het ook 'n TV en 'n kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bauhinia het 2 enkelbeddens en 'n etenstafel. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstromstraat 74, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang