Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sumelda 3

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Hm P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Amazing plek. Lekkerste plek waar ons sover nog gebly het in die laaste 3 jaar in Margate-omgewing. Swembad reg voor woonstel. Sou net veel eeder verkies om 'n braai-area te hê waar mens op hout of kole kan braai in plaas van net 'n gasbraai. Andersins sal ek die plek aanbeveel en ons kyk ook klaar al om ons volgende verblyf weer daar te kan bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Sumelda 3
Thank you for your review. We are pleased you enjoyed your stay.

Jenine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Lekker rustig en letterlik op die strand. Plek is perfek geleë, letterlik op die strand. Het baie lekker gebly, was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Absolute bliss! Good value for money and good location for out of season vacationing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2021

Baie lekker plekkie, naby aan die strand. Die plekkie is baie gemaklik vir mense met kinders. Die strand is net paar meter van die gras af. Baie lekker woonstel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 355

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777004a6fc6dcdd573bfdd058844b15ae9cd4d2dc6ea020cc4caf3d7713f8dc2fb48cb9d6e46826d016344f460863edbcec7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.857107169586 30.375892559559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang