Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sumelda 3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sumelda 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hm P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hm P

Amazing plek.

Lekkerste plek waar ons sover nog gebly het in die laaste 3 jaar in Margate-omgewing. Swembad reg voor woonstel. Sou net veel eeder verkies om 'n braai-area te hê waar mens op hout of kole kan braai in plaas van net 'n gasbraai. Andersins sal ek die plek aanbeveel en ons kyk ook klaar al om ons volgende verblyf weer daar te kan bespreek.

Sumelda 3 se terugvoer

Thank you for your review. We are pleased you enjoyed your stay.

Sumelda 3
Jenine M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine M

Lekker rustig en letterlik op die strand.

Plek is perfek geleë, letterlik op die strand. Het baie lekker gebly, was baie rustig.

Geraldine E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine E

Absolute bliss!

Good value for money and good location for out of season vacationing.

Ruan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Baie lekker plekkie, naby aan die strand.

Die plekkie is baie gemaklik vir mense met kinders. Die strand is net paar meter van die gras af. Baie lekker woonstel.

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777004a6fc6dcdd573bfdd058844b15ae9cd4d2dc6ea020cc4caf3d7713f8dc2fb48cb9d6e46826d016344f460863edbcec7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.857107169586 30.375892559559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang