Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sumelda 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sumelda 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Margate se strandfront wat direkte toegang tot Margate se noordelike strand bied.

Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 6 gaste (maksimum 4 volwassenes). Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort. Al die slaapkamers het 'n plafonwaaier. Daar is 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n gasbraai en kyk uit oor die gemeenskaplike swembad.

Daar is 'n aangewers motorhuis met parkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek buite die motorhuis vir 'n tweede voertuig. Die eenheid is naby getypoele, restaurante en ander geriewe in die omtrek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sumelda 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Forest-weg 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sumelda 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777004a6fc6dcdd573bfdd058844b15ae9cd4d2dc6ea020cc4caf3d7713f8dc2fb48cb9d6e46826d016344f460863edbcec7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.857107169586 30.375892559559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang