Sumfra Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Frans & Almie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabe O - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Yolande O - Mrt 2024
Algehele gradering
Oom Frans en sy vrou is baie gasvry. Baie lekker plek om te bly.
Etienne V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Sumfra Guest House se terugvoer
Baie dankie. Vir lekker gaste soos julle is dit net soveel lekkerder om daardie ekstra myle te loop. Geseende dag, vriendelike groete.
Kenny V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie genotvol.
Cassidy Maree V - Jul 2024
Algehele gradering
Incredible and everything you need.
Thana S - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige plek. Interessante tuin.
Marinda S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Chantelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, ingerig, veilig.
Sjaan V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik en die diens is die beste.
Lees meerSumfra Guest House se terugvoer
1000 Dankies. Geseënde dag. Vriendelike groete, Frans en Almie.
Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Sumfra Guest House se terugvoer
Hello Antoinette.
Vertrou julle is wel en baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoe leer ons uit die Bybel - Jy sal maai wat jy saai. Dit is mos maar hoe die lewe werk. Hoe mense jou hanteer hang af van hoe jy hulle hanteer, so gee jouself ook maar n klop op die skouer. Geseende dag en groete aan die familie.
Chené B - Okt 2023
Algehele gradering
Very good.
Alida S - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en baie vriendelike mense.
Sumfra Guest House se terugvoer
Alida baie dankie vir die boodskap. Dit is net soveel keer makliker om vriendelike diens te gee aan vriendelike gaste. Was n voorreg om julle te kon huisves. Groete vir jou seun. Geseënde dag.
Vriendelike groete.
Casper D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens!
Daniel L - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies gemaklik en goed uitgerus
Willie J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Nathan V - Des 2019
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens. Baie goed uitgelê.
Patrick L - Sep 2019
Algehele gradering
I will recommend this guest house to everyone because of the outstanding service I received. The owner even transported me to my interview.
Christo P - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike eienaar, baie behulpsaam. Eienaar het selfs aangebied om kamer op te gradeer sonder addisionele koste.
Andre V - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed uitgerus en besondere waarde vir geld.
Mbali M - Okt 2017
Algehele gradering
It was really great and treated us very well.
Linda R - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker kamer. Skoon en netjies.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang