Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sumfra Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans & Almie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Sumfra Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsabe O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O

Heerlik gebly.

Frans het ons goed ontvang en spesiale reëlings gemaak vir ons twee honde.

Yolande O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O

Oom Frans en sy vrou is baie gasvry. Baie lekker plek om te bly.

Het baie lekker gebly.

Etienne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Uitstekend.

Baie stunning plek. Eienaar het regtig baie moeite gedoen veral toe ons in die reën wou braai, en die ontbyt die volgende oggend was heerlik.

Sumfra Guest House se terugvoer

Baie dankie. Vir lekker gaste soos julle is dit net soveel lekkerder om daardie ekstra myle te loop. Geseende dag, vriendelike groete.

Sumfra Guest House
Kenny V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny V

Baie genotvol.

Het dit baie geniet. Frans het uit sy pad gegaan om my te help. Sal die verblyf sterk aanbeveel vir enige iemand.

Cassidy Maree V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cassidy Maree V

Incredible and everything you need.

Went to watch the Springbok games and stumbled upon this amazing accommodation by chance. What an incredible place. With everything you could need from WiFi to air conditioners to thick blankets, this place really has it all. The hospitality was incredible, and I definitely would recommend this stay! If I could, I would give it 10 stars.

Thana S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thana S

Lekker gebly.

Veilig, skoon akkommodasie en vriendelike eienaars!

Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O

Rustige plek. Interessante tuin.

Lekker oornag en uitgerus!

Marinda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Heerlik.

Frans is die beste gasheer. Ons het ons eetgerei vir ons funksie vergeet en hy het sommer alles aan ons verskaf. Wonderlike vriendelike mens. Baie dankie.

Chantelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Gemaklik, gerieflik, ingerig, veilig.

Sumfra is 'n lekker plekkie. Ruim en gerieflik. Alles wat jy nodig het en veilig.

Sjaan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaan V

Baie netjies en gerieflik en die diens is die beste.

Ek moet baie dankie se vir Frans by Sumfra, julle is besonders en die kos wat vir my gebring is, het my letterlik na my ma laat verlang. Dit was regtig baie baie lekker en dankie vir jou hulp met my kar en trailer. My kamer was so gerieflik en ek het so lekker geslaap en gerus na 'n lang dag op die pad en Frans-hulle was soos 'n oase in 'n woestyn. Ek beveel hulle vir enige iemand aan. Die beste. Baie, baie dankie.

Sumfra Guest House se terugvoer

1000 Dankies. Geseënde dag. Vriendelike groete, Frans en Almie.

Sumfra Guest House
Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Netjies en ruim.

Netjiese en ruim wooneenheid. Aandete was baie smaaklik. Die eienaar het baie moeite gedoen en gehelp met padaanwysings.

Sumfra Guest House se terugvoer

Hello Antoinette.
Vertrou julle is wel en baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoe leer ons uit die Bybel - Jy sal maai wat jy saai. Dit is mos maar hoe die lewe werk. Hoe mense jou hanteer hang af van hoe jy hulle hanteer, so gee jouself ook maar n klop op die skouer. Geseende dag en groete aan die familie.

Sumfra Guest House
Chené B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chené B

Very good.

Check-in was fast and organized. The staff was friendly and welcoming. The decor at Sumfra Guest House is very old school, but the bed was comfortable, the water was hot, and the air-conditioning was delightful.

Alida S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Ons het lekker gebly en baie vriendelike mense.

Ons het lekker gebly en baie vriendelike mense.

Sumfra Guest House se terugvoer

Alida baie dankie vir die boodskap. Dit is net soveel keer makliker om vriendelike diens te gee aan vriendelike gaste. Was n voorreg om julle te kon huisves. Groete vir jou seun. Geseënde dag.
Vriendelike groete.

Sumfra Guest House
Casper D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Goeie, vriendelike diens!

Ek het my oornag geniet, maar die kamers isoleer nie so goed nie. My bure se geselsies en TV was duidelik hoorbaar. Verder as alles in orde!

Daniel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L

Skoon, netjies gemaklik en goed uitgerus

Vriendelike gasheer en -vrou, baie dankie vir die opgradering, ek waardeer dit! Sal beslis weer Sumfra Guest House gebruik as ek Brandfort to gaan! Puik!

Willie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Baie vriendelik en gasvry.

Frans is 'n awesome mens. Gaan uit sy pad om te help. Voel soos ou vriende. Baie dankie.

Nathan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V

Baie goeie kliëntediens. Baie goed uitgelê.

Sien sterre.

Patrick L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick L

I will recommend this guest house to everyone because of the outstanding service I received. The owner even transported me to my interview.

The place is marvellous.

Christo P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Vriendelike eienaar, baie behulpsaam. Eienaar het selfs aangebied om kamer op te gradeer sonder addisionele koste.

Sien sterre.

Andre V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Skoon, netjies, goed uitgerus en besondere waarde vir geld.

Eienaar Frans is n baie aangename mens. Die plek is goed ingerig en gerieflik. Uitstekende waarde vir geld.

Mbali M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mbali M

It was really great and treated us very well.

Really made us feel at home.

Linda R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda R

Baie lekker kamer. Skoon en netjies.

Sumfra Guest House het aan al ons vereistes voldoen. Veilige parkering, kamers was skoon en netjies en die ontbyt was smaakvol. Baie dankie. Ons sal julle aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0xr0PMSt9Czv74PhsuDloccyexZqvWCEmWlG4DIpp0jlHWlaHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 83 Voortrekker Street Brandfort 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.70335 26.45688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang