Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sumfra Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Elsabe O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Frans het ons goed ontvang en spesiale reëlings gemaak vir ons twee honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oom Frans en sy vrou is baie gasvry. Baie lekker plek om te bly. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie stunning plek. Eienaar het regtig baie moeite gedoen veral toe ons in die reën wou braai, en die ontbyt die volgende oggend was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans & Almie
Sumfra Guest House
Baie dankie. Vir lekker gaste soos julle is dit net soveel lekkerder om daardie ekstra myle te loop. Geseende dag, vriendelike groete.

Kenny V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie genotvol. Het dit baie geniet. Frans het uit sy pad gegaan om my te help. Sal die verblyf sterk aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassidy Maree V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Incredible and everything you need. Went to watch the Springbok games and stumbled upon this amazing accommodation by chance. What an incredible place. With everything you could need from WiFi to air conditioners to thick blankets, this place really has it all. The hospitality was incredible, and I definitely would recommend this stay! If I could, I would give it 10 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thana S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lekker gebly. Veilig, skoon akkommodasie en vriendelike eienaars!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag
3.4
Apr 2024

Rustige plek. Interessante tuin. Lekker oornag en uitgerus!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik. Frans is die beste gasheer. Ons het ons eetgerei vir ons funksie vergeet en hy het sommer alles aan ons verskaf. Wonderlike vriendelike mens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gemaklik, gerieflik, ingerig, veilig. Sumfra is 'n lekker plekkie. Ruim en gerieflik. Alles wat jy nodig het en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjaan V
1 nag
5.0
Jun 2023

Baie netjies en gerieflik en die diens is die beste. Ek moet baie dankie se vir Frans by Sumfra, julle is besonders en die kos wat vir my gebring is, het my letterlik na my ma laat verlang. Dit was regtig baie baie lekker en dankie vir jou hulp met my kar en trailer. My kamer was so gerieflik en ek het so lekker geslaap en gerus na 'n lang dag op die pad en Frans-hulle was soos 'n oase in 'n woestyn. Ek beveel hulle vir enige iemand aan. Die beste. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans & Almie
Sumfra Guest House
1000 Dankies. Geseënde dag. Vriendelike groete, Frans en Almie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans & Almie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0xr0PMSt9Czv74PhsuDloccyexZqvWCEmWlG4DIpp0jlHWlaHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 83 Voortrekker Street Brandfort 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.70335 26.45688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang